Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,126 Episodes
1 – 20

Kalaharistories: Gasvryheid se ooptes

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gasvryheid se ooptes” uit Jos 5:15 en Rig 6:22
8 Oct 11AM 6 min

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #5

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #5”
7 Oct 10AM 4 min

Rob Payne ignored God for 74 years

Johann Els speaks to Rob Payne, who, for 74 years, thought he understood life, science and even truth, until he could not ignore God any more.
6 Oct 10AM 15 min

Ds Janlu Kuyler - Die Here sorg vir jou

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 4, met die boodskap dat die Here altyd ‘n uitkom gee. Hy sorg vir jou.
6 Oct 10AM 5 min

Net buite die ligkring

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net buite die ligkring” uit Johannes 18.
1 Oct 11AM 7 min

Ruth - My Vader

Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie “Vader”, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se Goddelikheid ook gesels, en ook oor waar vroue in SA staan m.b.t. ‘n Pappa in hulle lewens.
1 Oct 10AM 10 min

Gateway News 30 Sep

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
30 Sep 11AM 5 min

Nico van der Merwe oor 45/45

Janine van Niekerk gesels met Nico van der Merwe oor sy nuwe boek 45/45 en ook oor hoe hy deur sy lewe geleer het om die Here se stem te hoor.
30 Sep 10AM 9 min

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het #4

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #4”
30 Sep 10AM 4 min

Vivienne Heath - Unmet Expectations

Then Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Unmet expectations.”
29 Sep 11AM 3 min

Johan Kriel oor sy Cops4Jesus planne

Johann Els gesels met Johan Kriel, veteraan SAPS lid wat in Februarie begin het met reëlings om Cops4Jesus, Crusade 2027 te loods waar ek aan en af deur die land, van Pretoria, dan oos in Mpumalanga, deur te werk en dan af deur Natal tot onder in die Kaap, om…
29 Sep 10AM 11 min

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Kalaharistories - Wanneer honger bid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34
24 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #3”
23 Sep 10AM 5 min
1 – 20