Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
20 – 40

Jannie Pelser - Nuusinsig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
27 Aug 11AM 5 min

Theri Rossouw's Faith Journey

Johann Els is speaking to Theri Rossouw. She is a dynamite woman of God on a farm near Knysna, who has a whole vision for how to serve and unite her community on a very impressive scale with The Faith Journey.
27 Aug 10AM 10 min

Huweliksfokus - praat om vrede te bring

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Praat om vrede te bring.”
27 Aug 10AM 3 min

Laetitia Botha ken die Here se genesende hand

Johann Els gesels met Laetitia Botha wat as gevolg van ‘n aanval op hulle skool toe sy nog ‘n onderwyser was, vir lank aan erge PTSS gely het, en toe deur die Here bonatuurlik verlos was.
26 Aug 10AM 14 min

Wynand du Preez - die sorge van die lewe

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “Die sorge van die lewe”.
26 Aug 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Jou altaarlewe verteenwoordig Jesus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:18 - 21 met die tema: Jou altar lewe verteenwoordig Jesus
21 Aug 11AM 5 min

Kalaharistories - Sien is nie glo nie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien…
21 Aug 11AM 4 min

Coenie Brand oor die eensaamheid van sendingwerk

Johann Els kuier met Coenie Brand al die pad van Buluwayo, Zimbabwe, oor sy boek Boompie Alleen – Herinneringe van ‘n Sendinggesin. Dit is ’n bundel herinneringe en vertellings uit die lewe van die Brand-gesin, wat oor verskeie dekades op die sendingveld van Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe) gewoon en bedien het.
21 Aug 10AM 14 min

Aiden Pienaar gaan proe-proe deur die lewe

Johann Els gesels met ‘n nuwe stem hier op Radiokansel vir die resepte wat so populêr is op Spektrum. Sy naam is Aiden Pienaar, iemand wat bekend is daarvoor dat hy mense graag op ’n lewendige en opwindende kulinêre reis vat wat Mexikaanse en Suid-Afrikaanse geure kombineer.
20 Aug 10AM 14 min

Huweliksfokus: Oor begin is moeilik

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Oor begin is moeilik.”
20 Aug 10AM 4 min

Retief Burger - Vader/ Abba

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Vader/ Abba” uit Johannes 14
19 Aug 11AM 5 min

Jeff Latham's photography is his calling

Johann Els meets award-winning international and local photographer, Jeff Latham, all the way from Gqeberha. Maroela Media did an article on his sports photography, focusing especially on the fact that he sees it as his calling. So we want to talk with him about his talent, the opportunities the Lord…
19 Aug 10AM 15 min

Wynand du Preez - Verskillende vorme van gierigheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “die verskillende vorme van gierigheid.”
19 Aug 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Empatie teenoor ander

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:15 - 17 met die tema: Empatie teenoor ander.
14 Aug 11AM 4 min

Kalaharistories: kies nou kies reg.

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kies…
14 Aug 11AM 7 min

Kayly van Wyk kyk vasberade boontoe

Kayly van Wyk kuier by Sanet Deysel in die ateljee. Sy moes vroeg in haar lewe hard grootword en het in Jakaranda Kinderhuis in Huis 12 by Tannie Cornelia Du Plessis ’n vastrapplek gekry. Daar was sy met liefde en geduld gelei, geleer en raakgesien, en vandag het sy groot…
14 Aug 10AM 57 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
13 Aug 11AM 5 min

Caylin Prince: Decline Pity Parties & Invite Mercy

Sanet Deysel is speaking to Caylin Prince about her book, Decline Pity Parties & Invite Mercy, in which she shares her own journey from sulking to surrender, and equips readers to do the same.
13 Aug 10AM 12 min

Huweliksfokus: Doodloopstraat

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Doodloopstraat”
13 Aug 10AM 4 min
20 – 40