Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,079 Episodes
1 – 20

Kalaharistories: Ek het van Hom vergeet

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek het van Hom vergeet” uit Hebr 3:1-2
27 Aug 11AM 6 min

Vivienne Heath - The Word of God

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The Word of God.”
26 Aug 11AM 4 min

Laurie Greyvenstein oor toegang tot die reg

Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binnekort aangebied word deur die “Social Justice Stigting."
26 Aug 10AM 12 min

Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Matt 6.
26 Aug 10AM 4 min

Lois Massyn dig met die lewe

Johann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met haar oor dit alles.
25 Aug 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 26 waar Paulus vir Koning Agrippa vra: “Glo jy dit?”
25 Aug 10AM 5 min

Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Goddelike ingesteldheid teenoor jou werk” uit Kolossense 3.
20 Aug 11AM 5 min

Kalaharistories: Ons het mos hande

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons het mos hande” uit Lukas 10:37B (NLV)
20 Aug 11AM 5 min

Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.”
19 Aug 11AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid.
18 Aug 10AM 6 min

Wynand du Preez - Werk hard om te kan help

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Werk hard om te kan help” uit Handelinge 4:33 - 35
13 Aug 11AM 4 min

Kalaharistories - Wandel

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wandel” uit Gen 5:23 en Gen 6:9.
13 Aug 11AM 5 min

Pitch Your Business - Nomawethu Gumede - wer2work.com

Janine van Niekerk talks to Nomawethu Gumede, who is one of the Top 13 contestants in the Pitch Your Business competition. She has big plans for her business, Wer2Work.com, so we want to get to know her.
13 Aug 2AM 10 min

Gateway News - 12 August

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
12 Aug 11AM 4 min

Vivienne Heath - Take the Journey

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Take the journey.”
12 Aug 11AM 3 min
1 – 20