Rudi Botha bring nuusperspektief

Loading player...
Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ‘n Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil die mens agter die nuuskommentaar leer ken.
14 Oct 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez: Help met wat nodig is

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat nodig is” uit Handelinge 3.
15 Oct 11AM 5 min

Carol du Toit ken die Here se genade

In Lig.co.za is daar ‘n getuienis van Carol du Toit en haar gesin met die opskrif: Ná tien jaar se wag: ’n Wonderwerk – en toe geen hartklop.
13 Oct 10AM 15 min

Janlu Kuyler - In alles is Hy met jou

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 5, en hoe die Here met jou is, deur alles.
13 Oct 10AM 7 min

Kalaharistories - Liefde wat wag

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefde wat wag” uit Gen 29:20.
15 Oct 11AM 6 min