Kalaharistories: 'n Druppel in die hand

Loading player...
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Druppel in die hand” uit Hebr 11:30-31.
29 Oct 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - God sien

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 10 met sy tema: “God sien.”
17 Nov 9AM 6 min

John Ringo Beukes ken God se genade

Johann Els gesels met John Ringo Beukes. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse evangelis en openbare spreker wat veral bekend is daarvoor dat hy sy persoonlike getuiens deel oor hoe hy; deur sy geloof in Jesus Christus, die donker bendelewe en tronkbestaan vaarwel toegeroep het.
12 Nov 9AM 32 min

Vivienne Heath: The Joy of Sabbath keeping

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy of Sabbath keeping.”
11 Nov 10AM 3 min