Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,773 Episodes
40 – 60

Wynand du Preez - Die koste van Dissipelskap

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is uit Lukas 14:25, en gaan oor “Die koste van Dissipelskap.”
30 Sep 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Die lam man se genesing

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 3 en die wonderbaarlike genesing van die lam man.
25 Sep 11AM 4 min

Kalaharistories: Skaap van Sy kraal

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Skaap…
25 Sep 11AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus: Jesus stuur ons twee twee uit

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Jesus stuur ons twee twee uit.”
24 Sep 10AM 5 min

Retief Burger - Fondasies - Gehoorsaamheid

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor “Gehoorsaamheid.”
23 Sep 11AM 3 min

Retief Burger se hulp is van die Here

Johann Els gesels met Retief Burger oor sy nuwe lied “My Hulp” wat onder die Nuwe Lof vaandel vrygestel word, maar opgedra is aan Marinus Reinecke, ‘n vriend van hom se seun wat ‘n Kroatiese skoolaanval oorleef het.
23 Sep 10AM 9 min

Wynand du Preez- Met wie meng jy?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is uit Lukas 14:12 en hy vra die vraag “Met wie meng jy?”
23 Sep 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Die eerste bekeerdes

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:37, 41-42 oor die heel eerste bekeerdes.
18 Sep 11AM 6 min

Kalaharistories: Haal Asem en...

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Haal…
18 Sep 11AM 7 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
17 Sep 11AM 5 min

Theri Rossouw on Day 11 of the EPIC walk!

A few weeks ago we spoke to Theri Rossouw about the EPIC walk, the Bands of Glory and Teia Lodge that is all part of the Faith Journey she is on with a few of her friends. They are now on day 11 of their EPIC 500km walk taking the…
17 Sep 10AM 11 min

Huweliksfokus: Praat met God oor bekommernisse

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Praat met God oor bekommernisse.”
17 Sep 10AM 4 min

Jannie Pelser: Nuusinsig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
16 Sep 11AM 5 min

Retief Burger: fondasie 2 - Doen wat Hy sê

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy huidige reeks gaan oor fondasies. Vandag gesels hy oor “Doen wat hy sê.”
16 Sep 11AM 4 min

CHANÉ's New Single “Brand New Heart”

Christian Artist CHANÉ Drops New Single “Brand New Heart” Making Waves In The USA First USA Release | Main Stage Artist Chané works with Dove Award Producer on something Brand New.
16 Sep 10AM 7 min

Wynand du Preez - Is jy gereed?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is nogsteeds uit Lukas 12 en dit is: “Is jy gereed?”
16 Sep 10AM 4 min
40 – 60