Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
60 – 80

Huweliksfokus: Bly weg van versoeking

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Bly weg van versoeking.”
26 Feb 4AM 4 min

Wynand du Preez: Die modelgebed

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die modelgebed” uit Matt 6 en Lukas 11
25 Feb 4AM 5 min

Kalaharistories: genoeg, ek kan nie meer nie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genoeg,…
20 Feb 5AM 7 min

Glyn Bradfield about faith for his son

Johann Els is speaking to Glyn Bradfield about the uncertain journey that he and his wife, Juanita, are walking with their youngest of four children, Judah, 3, who underwent a liver transplant and has faced multiple health complications in his young life.
19 Feb 4AM 12 min

Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding.

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding.”
19 Feb 4AM 5 min

Wynand du Preez - Afhanklikheid vir jou daaglikse brood

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Afhanklikhied van God vir jou daaglikse brood uit Matt 6:11.
18 Feb 4AM 6 min

Ds Janlu Kuyler: die hoofdoel van die mens

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die "Hoofdoel van die mens" hier op aarde, en verwys na Ps 16:8, 1 Kor 10:31 en Ef 1:4
13 Feb 5AM 5 min

Kalaharistories: Klein goedjies

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Klein…
13 Feb 5AM 6 min

Flippie Kapp getuienis

Johann Els gesels met Flippie Kapp oor sy getuienis oor sy genesing, sowel as sy musiek.
13 Feb 4AM 15 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
12 Feb 5AM 4 min

Wynand du Preez - tiendes en armes

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Tiendes en armes” uit Mattheus 6
11 Feb 4AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - wie is Jesus vir jou?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag o.a. uit Johannes 8:58 en hy vra die vraag: “Wie is Jesus vir jou?”
6 Feb 5AM 5 min
60 – 80