Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
80 – 100

Retief Burger: Morele Gesag

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor morele gesag n.a.v. jou “konsekwentheid, nederigheid en intimiteit.”
1 Jul 11AM 5 min

Julita Kok oor Matt Redman in SA

Johannn Els gesels met Julita Kok oor Matt Redman se toer na SA in September, waarvan Radiokansel die mediavenoot is.
1 Jul 10AM 12 min

Wynand du Preez: Kan jy God vertrou?

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Kan jy God vertrou?” uit Markus 6.
1 Jul 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Gesig na voete

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 3 met die tema: “Gesig na voete”.
26 Jun 11AM 4 min

Kalaharistories: Winter se finale rus

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Winter…
26 Jun 11AM 5 min

Jannie Pelser - Nuus Insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
25 Jun 11AM 5 min

Huweliksfokus: Wat is uitpraat nou eintlik?

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wat is uitpraat nou eintlik?”
25 Jun 10AM 4 min

Dr Eugene Botha nooi jou Rusland toe

Johann Els gesels met Dr Eugene Botha, eienaar van Blue Marble Entertainment. In samewerking met Radiokansel bied hy 'n fassinerende toer na Rusland aan van 8 tot 17 September.
24 Jun 10AM 15 min

Wynand du Preez - Wat ons prysgee vir geld

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat ons sal prysgee vir geld” uit Mattheus 26
24 Jun 10AM 3 min

Ds Janlu Kuyler: Dink nuut, word nuut, leef nuut

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 2 oor “Dink nuut, Word nuut, Leef nuut.”
19 Jun 11AM 4 min

Kalaharistories: Die hart se toegangshek

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die…
19 Jun 11AM 7 min

Jannie Pelser - Nuus indrukke

Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
18 Jun 11AM 4 min

Denver van den Bergh runs FAR

Johann Els speaks to Denver van den Bergh, who first completed 1600 km on foot before conquering Comrades 2025—because in his own words: “There is life after addiction.”
18 Jun 10AM 13 min

Huweliksfokus: Wees weer nuuskierig oor mekaar

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wees weer nuuskierig oor mekaar”.
18 Jun 10AM 3 min

Wynand du Preez - Belasting is sensitief

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Belasting is sensitief” uit Matt 22
17 Jun 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Lewende Offers

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers.
12 Jun 11AM 4 min
80 – 100