
Kolie van Coller oor die wonder van uitsaai oor die generasies heen
Loading player...
Johann Els gesels met Kolie van Coller, al die pad van Namibië af, want die Vereniging van Uitsaaiveterane vier twee jare van die bemagtiging van jong uitsaaiers.





