
Ds Janlu Kuyler - 'n Skoon gewete
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, as ambassadeurs en bedienaars, ‘n skoon gewete voor God en mense te he.





