Huweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk?

Loading player...
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wat moet mens weet om jou huwelik te laat werk?”
19 Aug 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.”
19 Aug 11AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid.
18 Aug 10AM 6 min

Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Goddelike ingesteldheid teenoor jou werk” uit Kolossense 3.
20 Aug 11AM 5 min

Kalaharistories: Ons het mos hande

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons het mos hande” uit Lukas 10:37B (NLV)
20 Aug 11AM 5 min