Na aanleiding van ons Pennesakkie projek, is ons oog op die oomblik op skole. Daarom praat ons met Deirdre Steenkamp van Hillside Akademie oor kinders op die sprektrum en oor hoe hulle eksamen en skool stress beleef en hanteer.
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
Janine van Niekerk gesels met Karel Verhoef en Brahm Steyn van Stargate International oor die Bybelse Griekeland toer wat 22 Mei tot 1 Junie 2027 plaasvind.
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.