
Geopende deure se globale petisie teen vervolging en dodelike aanvalle op Christene
Loading player...
Die bedieningsorganisasie Geopende Deure Internasionaal het meer as 'n miljoen handtekeninge wêreldwyd ingesamel in 'n globale petisie teen vervolging en dodelike aanvalle op Christene in sub-Sahara Afrika. Johann Els gesels met Elizabeth Botha daaroor.





