Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
120 – 140

Ds Janlu Kuyler: Jesus se almag

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 12-17 met sy tema: “Jesus se almag”
14 Nov 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: jou naam, jou regte naam

HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou naam,…
14 Nov 2024 10AM 8 min

Viva Expats: Etienne Beaud about xenophobia

We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which…
13 Nov 2024 9AM 4 min

Ps Japie Venter - Hou buite hou binne

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hou buite hou binne” uit MATTEUS 5:8 NLV “Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien.”
12 Nov 2024 10AM 3 min

Dr Gustav Gous: Grense in verhoudinge

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Grense in verhoudinge.”
12 Nov 2024 10AM 6 min

Wynand du Preez - Tyd en geleentheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Tyd en Geleentheid” uit Prediker 9
12 Nov 2024 9AM 6 min

Ds Janlu Kuyler: Is jy gereed?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 7 - 8 met sy boodskap: “Is jy gereed?”
7 Nov 2024 10AM 4 min

Kalaharistories: Daantjie Doring se Toring

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daantjie…
7 Nov 2024 10AM 6 min

Elmarie Berry kook met liefde

Johann Els gesels met Elmarie Berry, wiese resepteboek, The Table, vir die Gourmand-prys, een van die grootste internasionale pryse vir kookboeke, benoem is. Sy is die een wat van nou af weekliks haar resepte met ons gaan deel. Maar eers wil ons haar pad saam met Jesus ook ontdek.
7 Nov 2024 9AM 16 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week
6 Nov 2024 10AM 5 min

Expats: Embracing your new culture

We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which…
6 Nov 2024 9AM 2 min

Ps Japie Venter: om die regte ding te doen

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om die regte ding te doen” uit MATTEUS 5:6 NLV ”Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig.”
5 Nov 2024 10AM 3 min

Dr Gustav Gous - Verhoudingskultuur

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Verhoudingskultuur.”
5 Nov 2024 10AM 5 min

Wynand du Preez - Die Here gee voorspoed en teëspoed

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die Here gee voorspoed en teëspoed” uit Prediker 7:14
5 Nov 2024 9AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Jesus is reg by jou

Ds Janly Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons begin by Hoofstuk 1 vers 1 met sy boodskap: “Jesus is reg by jou.”
31 Oct 2024 11AM 3 min

Jacolene du Plooy - speel weer met jou kinders

Johann Els gesels met Jacolene du Plooy, ‘n spelterapeut en kinderboekskrywer van Pretoria. Jacolene se passie is om ouers en kinders te bemagtig met die vaardighede om emosioneel gesond en sosiaal bekwaam te wees Sy deel oor die onvervangbare waarde van “speel” met ouers, onderwysers en versorgers landswyd
31 Oct 2024 10AM 13 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
30 Oct 2024 11AM 5 min
120 – 140