Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
320 – 340

Jannie Putter: los die gees van vrees

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Los die gees van vrees” uit 2 Tim1:7.
30 May 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: Projek Tabita

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Projek Tabita” uit Eks…
30 May 2024 11AM 6 min

Ds Elza Meyer oor hierdie strategiese tyd

Johann Els gesels met Ds Elza Meyer wat weer terug is in die land en hard besig is om Ester konferensies oral aan te bied met die doel dat SA terug sal draai na God toe in hierdie strategiese tyd.
30 May 2024 10AM 19 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 May 2024 11AM 5 min

Andrew Johnson - Rugbyplayers for Jesus

Today we are speaking to Andrew Johnson about Rugby Players For Jesus, the testimony ministry that was inspired by the Holy Spirit after he shared his own testimony at a breakfast in Mossel Bay early last year.
29 May 2024 10AM 4 min

Ps Japie Venter: God is in beheer

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God is in beheer” uit Psalms 47:9-10 DB‬: Hy heers oor elke mens, belangrik of onbelangrik, want Hy is die Here wat regeer. Regeerders, heersers, ja, al die belangrikste mense sal by…
28 May 2024 11AM 2 min

Hendrik en Trudie Van Vollenstee

Johann Els gesels met Hendrik en Trudie Van Vollenstee oor Hendrik se groot val, en die koninkryksgevolge van sy pad na herstel.
28 May 2024 10AM 13 min

Wynand du Preez: Wat jy het vir die regte redes

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Wat jy het vir die regte redes.”
28 May 2024 10AM 5 min

Jannie Putter: doen aan ander...

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Doen aan ander…” uit Matt 7:12
16 May 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: Broeikas vir Sy bruid

HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Broeikas vir Sy bruid” uit…
16 May 2024 11AM 6 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
15 May 2024 11AM 5 min

Ps Japie Venter: Terwyl jy wag

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Terwyl jy wag” uit PSALMS 27:14 AFR53‬ Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!
14 May 2024 11AM 3 min

Wynand du Preez: Alles behoort aan God en is goed.

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Alles behoort aan God en is goed” uit Ps 16.
14 May 2024 10AM 4 min

Jannie Putter

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Wêreldse vs Goddelike wysheid.”
9 May 2024 11AM 4 min

Kalaharistories: Die lesser van ons dors

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die lesser van die…
9 May 2024 11AM 6 min
320 – 340