Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,553 Episodes
360 – 380

Ps Mark Taljaard - God is by my

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema uit Ps 23:4 -God is by my.
25 Apr 2024 10AM 9 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
24 Apr 2024 11AM 5 min

Tony Lubbe, a Trustee & Co-Founder of the Tshisusu Foundation

Radio Pulpit and the Tshisusu Foundation will be hosting a Business Breakfast on 1 June 2024 to raise funds for the work of the Foundation. This breakfast presents a unique opportunity for networking and meaningful conversation with fellow professionals who share a passion for both business excellence and spiritual growth,…
24 Apr 2024 10AM 14 min

Dr Carin Strydom: die fondasie van 'n suksesvolle SSME

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “die fondasie van n suksesvolle SMME.”
24 Apr 2024 10AM 8 min

Ps Japie Venter: Gemaak om te pas

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Gemaak om te pas” uit MATTHÉÜS 6:33 AFR53‬ "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
23 Apr 2024 11AM 3 min

Dr Gustav Gous: Luister na ander se stories

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Luister na ander se stories.”
23 Apr 2024 11AM 7 min

Izelle Loot vind skuiling by die Allerhoogste

Johann Els gesels vanmiddag met Izelle Loots oor haar tema by die Radiokansel Vrouekamp aan die begin van Mei. Sy praat oor haar tema: “In my gebrokenheid, vind ek my skuiling by die Allerhoogste.”
23 Apr 2024 10AM 9 min

Wynand du Preez - Vinnige rykdom verdwyn gou

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Vinnige rykdom verdwyn gou” uit Spreuke 13
23 Apr 2024 10AM 5 min

Jannie Putter: luister na Sy stem

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Luister na Sy stem.”
18 Apr 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: my dooie dogtertjie

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit…
18 Apr 2024 11AM 6 min

Julita Kok oor Kim Walker Smith

Dan gesels ons met Julita Kok van Itickets oor die komende Kim Walker Smith toer na SA in Junie, en hoe Radiokansel ook daarby betrokke is as mediavennoot.
18 Apr 2024 10AM 12 min

Ps Mark Taljaard: Sondebelydenis

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema: Sondebelydenis
18 Apr 2024 10AM 9 min

Ps Ashley Bell about "Let Us Pray 2024"

Let Us Pray 2024 aims to attract 10 000 South Africans to pray into the upcoming elections in Johannesburg on the 1st May 2024. Martin Smith, an internationally acclaimed worship leader will be leading worship at the event. We will be speaking to local pastor Ash Bell from New Covenant…
17 Apr 2024 10AM 10 min

Dr Carin Strydom: Wil jy jou SMME laat blom?

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Wil jy jou SMME laat blom?”
17 Apr 2024 10AM 6 min

Ps Japie Venter: 'n rustige lewe

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “’n rustige lewe” uit 1 Tessalonisense 4:11 DB "Leef op so ’n manier dat ander mense vir julle respek sal hê. Leef rustig en sorg self vir julle gesin. Verdien julle geld…
16 Apr 2024 11AM 2 min

Radiokansel Vrouekamp: Yolande Loots

Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉
16 Apr 2024 10AM 11 min

Wynand du Preez - Waarskuwing teen luiheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Waarskuwing teen luiheid” uit Spreuke 20:4
16 Apr 2024 10AM 5 min

Jannie Putter: Wat jy doen maak saak

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Wat jy doen maak saak” uit Koll 3:23
11 Apr 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: Murgmoeg

HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Murgmoeg” uit Ps 55:18 Boodskap
11 Apr 2024 11AM 6 min
360 – 380