Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,077 Episodes
1 – 20

Lynette Beer: Dankbaarheid bring vrede

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Dankbaarheid bring vrede” uit 1 Thess 5:18 en Fil 4:6-7
25 Sep 1AM 5 min

Janine Couchman celebrates 20 years of GLS

Janine van Niekerk is speaking to Janine Couchman, key strategist for the Global Leadership Summit for the past 20 years, about their plans for this year’s event in SA.
24 Sep 1AM 15 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Dikkop en die Garnaal

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag kyk ons Marinebioloog Mariette wheeler na die simbiotiese verhouding tussen die Garnaal…
23 Sep 1AM 6 min

Jaco Strydom: jou storie in Sy storie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se gesprek gaan met die tema: “Jou storie in Sy storie”
23 Sep 1AM 2 min

Dr Chuck Day - God has seen you

We start off with Dr. Chuck Day, Associate Pastor at Lewende Woord. He is taking a Deeper Look at Luke 1 when Elizabeth and Mary get together, both pregnant, and say that God has seen them.
22 Sep 1AM 4 min

Godsightings

Our Godsightings for the week is when we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness in His provision, protection, His healing, His revelation etc etc... anywhere you encountered and appreciated Jesus in your life this week.
19 Sep 1AM 7 min

Mariska van der Walt van W@W

Janine van Niekerk gesels met Mariska van der Walt, sy is betrokke by W@W bediening wat letterlik wereldwyd dames bedien met sprekers en temasreekse daagliks.
18 Sep 2AM 19 min

Angela Joan invites young people to victory

Janine van Niekerk is speaking to Angela Joan, presenting a free Victory Worship event by die leading of the Holy Spirit, inviting young people to His victory and the full implication of that in their lives!
17 Sep 1AM 15 min

Anthony van Tonder: Clad with Patience

We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers “Clad with Patience” from Gal 5:22
17 Sep 1AM 3 min

Rom 1:20 - God openbaar in Springmielies

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag kyk ons natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee na Springmielies, en hoekom mielies pop.
16 Sep 1AM 4 min

Jaco Strydom: jou bekommernisse

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se gesprek gaan met die tema: “Jou bekommernisse.”
16 Sep 1AM 1 min

Dr Chuck Day - Spiritual gifts honour God

We start off with Dr. Chuck Day, Associate Pastor at Lewende Woord. He is taking a Deeper Look at 1 Cor 14:25 and Dan 2:46 to illustrate how Gods supernatural gifts honour Him.
15 Sep 1AM 4 min

Godsightings

Our Godsightings for the week is when we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness in His provision, protection, His healing, His revelation etc etc... anywhere you encountered and appreciated Jesus in your life this week.
12 Sep 1AM 10 min

Andie Steele-Smith: Transformation

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is “Transformation” from Rom 12:2
12 Sep 1AM 4 min

Liezl Marx Davel oor Woord en joernale

Janine van Niekerk gesels met Liezl Marx Davel van Revelation Enterprises, oor hulle nuwe liedjie, “Resurrection Ground” asook hulle aanbiddingsjoernaal en 'n liefde vir die Woord.
11 Sep 2AM 17 min
1 – 20