Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,043 Episodes
1200 – 1220

Godsightings for the week

Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
4 Nov 2022 2AM 17 min

David Bergh: Identiteit in Christus maak die lewe

Janine van Niekerk gesels met David Bergh. Tot nou toe het ons nog net sy musiek op Kansel gespeel, maar hy het nou ‘n boek wat hy vrygestel het oor identiteit in Christus, “Victory through Identity”, so ons gesels oor die tema.
3 Nov 2022 3AM 17 min

Somerset West Spiritual Crime Prevention Committee

Janine van Niekerk is speaking to Sergeant Suzan Jantjies and Ps Dane Thomas about the establishment of the Somerset West Spiritual Crime Prevention Committee who works alongside the police to prevent crime in their community.
2 Nov 2022 4AM 21 min

Whats up doktor 087 240 6474

Ons gesels met Dr Anton Prinsloo oor n splinter nuwe app / toepassing wat die lewe baie vir jou behoort te vereenvoudig wanneer dit kom by mediese sorg /voorskrifte en prognoses Die kontak nr vir Whats up dokter is o87 240 6474 om te registreer
1 Nov 2022 2AM 21 min

Romeine 1:20 - God openbaar in jou Retina

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Verpleegspesialis, Izelle Loots, oor die wonder van die Retina en…
1 Nov 2022 12AM 7 min

Huweliksfokus: Kinders in hersaamgestelde huwelike

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Kinders in hersaamgestelde huwelike.”
31 Oct 2022 11PM 4 min

Jaco Strydom: Geloof is om myself te gee

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geloof is om myself te gee.
31 Oct 2022 6AM 2 min

Sermon feedback for this past weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
31 Oct 2022 3AM 13 min

Godsightings for the week

Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? Let's tell the world!
28 Oct 2022 2AM 22 min

Skattejag met die Rapportryerbeweging se Bybelvasvrawenners

Janine speel Skattejag saam met die Rapportryerbeweging se Bybelvasvrawenners, die leerders vs hulle afrigters (ma-hulle) Lizet en Jeaney v Rensburg & Annelize en Annika v d Walt. Hennie Schmidt is een van die organiseerders van die Bybelvasvra en was ons skeidsregter vir die dag.
27 Oct 2022 2PM 20 min

Andie Steele Smith - Peace = Trust

This week Andie Steele-Smith, also known as the Gang Pastor, speaks about his theme for the day; “Peace equals trust” from Phil 4:4 - 7
27 Oct 2022 12AM 5 min

Hennie Schmidt - Rapportryerbeweging se Bybelvasvra

Janine gesels met Hennie Schmidt wat die koördineerder is van die Rapportryerbeweging Bybelvasvra wat onlangs plaasgevind het. Ons wil die geskiedenis daaragter vasstel en gesels oor sy liefde vir die Woord. Kontak hom op rrbbybelvasvra@gmail.com of 084 603 6037
26 Oct 2022 6AM 19 min

Huweliksfokus: Hoe bid ek vir my huwelik?

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe bid mens vir jou huwelik?” uit 2 Thess 1:1
25 Oct 2022 6AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Balsem van Gilead

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurkundige, Kobus Coetzee oor die Balsem van Gilead, wat dit…
25 Oct 2022 1AM 7 min

Jaco Strydom: vrede kan of ervaar of gemaak word

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Vrede kan ervaar of moet gemaak word.
24 Oct 2022 11AM 1 min

Organ Donor Foundation

We spoke to operations director of the Organ Donor Foundation www.odf.org.za Samantha Nicolls on how to donate you organs once you've passed and how to register as an organ donor with their foundation.
24 Oct 2022 2AM 20 min
1200 – 1220