Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,053 Episodes
1320 – 1340

Godsightings for the week

Godsightings: You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
19 Aug 2022 2AM 14 min

Huweliksfokus: Lewe vry van geldgierigheid

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Lewe vry van geldgierigheid uit Hebr 13:5-6
15 Aug 2022 11PM 3 min

Jaco Strydom: Niks kan ons skei

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Niks kan ons skei uit Rom 8:38
15 Aug 2022 5AM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in weerlig

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Geomorfoloog, Liezel Rudolf, verduidelik die wonder van weerlig en die Here openbaar daarin.
15 Aug 2022 4AM 8 min

LIstener messages to South Africa

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
15 Aug 2022 3AM 22 min

Godsightings

Then Godsightings. You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
12 Aug 2022 2AM 14 min

Andie Steele Smith - It's Time

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today his theme is: It’s Time according to Is 1:17, Ps 68:5, Mic 6:8 and 1 Tim 5:2
11 Aug 2022 5AM 5 min

The Jesus Collective - Restored

Janine is speaking to Loyiso Bala and Khaya Mthethwa from the Jesus Collective about the launch of their new album “Restored” this weekend in the Cape.
11 Aug 2022 3AM 16 min

I will - Child Protection Hotline

Janine is speaking to Carla Strauss (the artist alongside Kalinka Kilian) and Danie van Loggerenberg, about “I Will”, the song they are releasing to create awareness around a crucial “Child Protection Hotline”, available to everyone in need. - 076 900 7151
11 Aug 2022 3AM 20 min

Lynette Beer: Selfliefde

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe moeilik dit is om genade met jouself te hé as jy nie eers van jouself hou nie. (Matt 22:39)
10 Aug 2022 6AM 4 min

Ps Ockie Fourie getuienis

Wynand gesels met Ps Ockie Fourie. Hy het ‘n getuienis wat jou so sal skok, en jou van voor af sal oortuig dat God die God van die onmoontlike is.
10 Aug 2022 4AM 20 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Seepampoentjie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Marinebioloog, Mariette Wheeler verduidelik hoe die seepampoentjie die Here openbaar.
9 Aug 2022 5AM 8 min

Huweliksfokus: Kinders rebelleer teen gesag

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Kinders rebelleer teen gesag uit Ef 6:1-2
9 Aug 2022 4AM 4 min

Jaco Strydom: Om die wêreld lief te hé

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Om die wêreld lief te hé.
8 Aug 2022 11AM 3 min

Godsightings

For Godsightings, you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? Then you tell the world…
8 Aug 2022 3AM 19 min
1320 – 1340