Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,931 Episodes
160 – 180

Romeine 1:20 - God openbaar in die Rooioorlangstertjie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach oor die Rooioorlangstertjie en oor hoe die…
4 Feb 12AM 7 min

Jaco Strydom: is jy 'n goeie mens?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Is jy ‘n goeie mens?”
4 Feb 12AM 1 min

Johann Els word 70!

Johann Els se geliefdes en Radiokansel vier sy 70ste verjaarsdag! Judas 1:22-25
3 Feb 12AM 18 min

Dr Chuck Day - What is God actually saying?

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at 1 Cor 12, 13 and 14 asking what God is actually saying?
3 Feb 12AM 5 min

Godsightings

Godsightings – where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
31 Jan 12AM 6 min

Andie Steele Smith - A Year of Purpose

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “a Year of Purpose” from Prov 29:18
31 Jan 12AM 5 min

Ps Louis Giglio in SA again

Because Passion is here this week, Janine van Niekerk has an interview with Louis Giglio about his new devotional book as well as his heart for our fair country.
29 Jan 12AM 17 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Perdeblom

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Natuurwetenskaplike Kobus Coetzee oor die Dandilion of soos hy in…
28 Jan 12AM 6 min

Jaco Strydom - Die Here hou van verskeidenheid

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die Here hou van verskeidenheid” uit Openbaring 7:9-10
28 Jan 12AM 2 min

Dr Chuck Day - Open your heart to Jesus

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Revelations 3:20 asking us to open our hearts to Jesus, if we want to conquer in this life.
27 Jan 12AM 5 min

Andie Steele Smith - A new thing

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “a new thing” from John 10:10 and Is 43:18-21
24 Jan 12AM 5 min

One evening with Riana en Retief - for Tshwalo House

Janine van Niekerk is speaking to Riana Nel and Retief Burger about the evening they are presenting on the 13th of Feb as a fundraiser for Tshwalo House, a House of Safety for babies and toddlers up to 3 years.
23 Jan 1AM 17 min

Louis en Doreen Roets getuienis

Janine gesels met Louis en Doreen Roets oor hulle huwelik, fotografie en kuns en sommer net die Here se genade in hulle lewens.
22 Jan 12AM 16 min

Huweliksfokus: Identifiseer jou eie selfsug

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Identifiseer jou eie selfsug.”
22 Jan 12AM 4 min
160 – 180