Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,034 Episodes
700 – 720

Chardi Kleynhans - Wat die oog nie kan sien nie

Janine van Niekerk gesels met Chardi Kleynhans oor haar boek: “Wat die oog nie kan sien nie”; wat juis spesiaal is omdat sy self bykans blind is, en daarom 'n baie spesiale pad stap met die Here.
17 Jan 2024 12AM 19 min

Huweliksfokus: maak 2024 jou beste jaar ooit!

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Maak 2024 jou beste jaar ooit.”
17 Jan 2024 12AM 4 min

Jaco Strydom - Die gesindheid van Jesus

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die gesindheid van Jesus.”
16 Jan 2024 12AM 1 min

Lynette Beer: Wie jy is en nie is nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wie jy is en nie is nie” uit Joh 1:20
14 Dec 2023 12AM 4 min

Elmarie Berry maak Koningskos

Janine van Niekerk gesels met Elmarie Berry wat met haar laaste R100 die wenresep getref het, komplimente Jesus!
13 Dec 2023 12AM 17 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Blaasoppie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor die Blaasoppie. Ons post ook vir jou…
12 Dec 2023 12AM 7 min

Karin Hougaard in Kersfees Skouspel

Janine van Niekerk gesels met Karin Hougaard oor Kersfees Skouspel die 17de Desember en haar deelname as kunstenaar aan die produksie.
12 Dec 2023 12AM 10 min

Jaco Strydom: Onthou die oorwinnings

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Onthou die oorwinnings”
12 Dec 2023 12AM 1 min

Pray for the holidays

Today we are praying for everyone going on holiday. We pray for their safe travels, but also that they will have beautiful and intimate times with Jesus in this time of rest. We are also praying for relationships during the holidays, for peace and joy with our loved ones.
11 Dec 2023 12AM 7 min

Helmut Meijer: Yahweh Yireh

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and interesting Hebrew perspective around the concept of “YAHWEH YIREH” - Yahweh Sees Forward!
11 Dec 2023 12AM 5 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
8 Dec 2023 12AM 8 min

Stella about Worship Awake

Janine van Niekerk gesels met Christelle Combrink, wat natuurlik ook as Stella bekendstaan. Sy is kom so pas terug van Australie af en sy is ook deel van die Worship Awake aanbiddingsbeweging wat besig is om opwindende nuwe musiek vry te stel vir kerke om wereldwyd te gebruik.
7 Dec 2023 1AM 13 min

Lynette Beer: wat dra jy?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wat dra jy?”
7 Dec 2023 12AM 5 min

Michelle Nel sit op Vader se skoot

Janine van Niekerk gesels met Michelle Nel. Sy het die harde manier geleer hoe om op God se skoot te klouter na etlike groot terugslae in haar en haar geliefdes se lewens.
6 Dec 2023 12AM 17 min

Jaco Strydom: twee maniere van lewe

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die twee maniere van lewe.”
5 Dec 2023 12AM 2 min
700 – 720