Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
168 Episodes
100 – 120

Suzette Ellis - Apologetics SA

Suzette kom gesels oor `n baie belangrike onderwerp: Wees gereed om te antwoord oor die HOOP wat in jou leef. Hoekom glo jy wat jy glo?
9 Apr 2023 41 min

Pine Pienaar - getuienis

Pine gesels oor sy tyd in die polisie, tydens `n skermutseling hoe die HERE sy lewe op `n wonderbaarlike manier gered het.
19 Mar 2023 23 min

Herman en Martie Steynberg - DaretoLove

In episode twee gesels Herman en Martie oor hul betrokkenheid by die DaretoLove beweging. Hulle het `n passie om verskil te maak vir die wees, weduwee en arme. Hierdie gesprek sal jou aanspoor om ook `n verskil in jou omgewing te maak.
12 Mar 2023 43 min

Margaret Sikhulu Shalom House of Refuge

What a wonderful conversation of the work that Margaret does on the streets in Johannesburg. She truly has a heart and love for people in desperate need.
12 Feb 2023 42 min

Lindsay Lategan van One Hope

Van dwelms en 'n bende-lewe, na voluit vir JESUS. Lindsay Lategan vertel hoe die HERE sy lewe kragdadig verander het.
13 Nov 2022 38 min

Gideon Swart

Gideon kom gesels oor sy deelname aan die Maxirace in Franschoek en hoe die HERE hom versterk en gedra het.
6 Nov 2022 35 min

Call her Blessed - Women's Shelter

Sarie and Sandra share about ministry to vulnerable women. Sandra also shares her personal testimony and how the Lord used the Shelter to save her life.
30 Oct 2022 39 min

Hannelie Storbeck

Deur kinderloosheid en kanker, getuig Hannelie van die Here se getrouheid en nabyheid.
16 Oct 2022 39 min

Vasti Burger

Aangrypende getuienis van Vasti Burger. Hoe die Here ons gebrokenheid kan gebruik tot SY eer.
9 Oct 2022 38 min
100 – 120