Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
168 Episodes
120 – 140

Thuto Teach

Michelle and Sally share how the Lord brought them together with one vision and that is to use practical education methods to reach teachers and students.
2 Oct 2022 35 min

Living Ball Ministries

Wat `n heerlike kuier met Franna en Charmaigne Cillie, oor hulle voltydse bediening, Living Ball ministries. Sport word die gesprekspunt om die goeie nuus van Jesus met mense van alle ouderdomme te deel.
25 Sep 2022 38 min

Missionale Musiek Melodie

Karien Pretorius gesels oor die impak van musiek en die groei en verandering daarvan in `n gemeente.
18 Sep 2022 30 min

Living Kids Sports Academy

Wihan van Der Merwe gesels oor hulle voltydse bediening by skole en ouetehuise d.m.v sport. Die bediening se naam: Living Kids Sports Academy
11 Sep 2022 44 min

Van die Kaap na Kairo

Julita Kok gesels en getuig oor haar reis van die Kaap na Kairo en hoe die Here voorsien het in elke stap.
14 Aug 2022 39 min

Gebed vir Pretoria

Leon Coetzee van Unlimited Prayer Frontiers, gesels met my oor die krag van gebed en die komende Streets of Gold - gebedsinisiatief in Pretoria.
12 Jun 2022 45 min

Godly Revolution

Erich Posthumus gesels met my oor Godly Revolution wat plaasvind op 17 Junie 2022.
5 Jun 2022 31 min

Sophia* en Sending

Sophia gesels met my oor Sending en haar hart vir die nasies.
8 May 2022 33 min

Andrew Buitendach: genesing en getuienis

Ek gesels met Andrew Buitendach, natuur liefhebber, argitek en iemand wat kan getuig van God se Hand in sy lewe. Hierdie program was uitgesaai 1 Mei, en heruitsending op 15 Mei.
1 May 2022 32 min

Gideon Swart: Ysterman

Ek gesels met Gideon oor sy ervaring van die Ysterman kompetisie en hoe die HERE met hom was van begin tot einde.
10 Apr 2022 39 min

Clarinda Sishi

Clarinda shares about being in the moment with The LORD, with your family, with yourself. Being attentive, giving your full attention to what really matters.
27 Feb 2022 42 min

BEHOLD (2)

Roy and Colleen Mann join me in the studio, as we carry on with the theme of Beholding the Lord
6 Feb 2022 39 min

BEHOLD the LORD (1)

Roy and Colleen Mann join me in studio, sharing from the Word on the Theme "Behold"
30 Jan 2022 38 min
120 – 140