Retief Burger gesels oor die brein gewas wat hy gehad het

Loading player...
Retief vertel vir ons van die brein gewas wat hy gehad het, en sy pad saam met die Here tot genesing. Wat `n inspirasie, moet dit nie mis nie.
11 Feb 2024 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Ursula Potgieter (Episode 1 )

Ursula is `n formidabele vrou, geanker in die Here. En dis net HY wat haar kon deurdra nadat sy haar man, pa, broer en suster in `n paar jaar uitmekaar verloor het. En met dit alles saam `n groot suksesvolle boerdery moes hardloop. Wees gereed om geinspireer te wees.
2 Nov 40 min

Lukas Nel - Soli Deo Gloria Bediening

Van armoede, na groot rykdom, tot alles neerle. So vertel Lukas sy verhaal hoe die Here hom kom red het, en vandag stap hy en sy vrou `n pad van volle afhanklikheid van die Here is voltydse bediening.
26 Oct 36 min

Tanya van der Merwe

Tanya kom gee haar rou en egte getuienis van `n pad sonder Jesus, rebellie, trauma, en hoe sy die Here gevind het en haar lewe aan hom oorgegee het. Intussen stap sy `n swaar pad met haar gesondheid en hou sy en haar man vas aan die Here se beloftes.
19 Oct 40 min

Alza Rautenbach

Wat `n stralende vrou met `n passie om `n positiewe impak en verskil in mense se lewens te maak. Die uitdagings toe sy groot geword het, het haar gehelp om hard te werk en dankbaar te wees in alle omstandighede. Sy het Feed A Child begin, en dit het gegroei…
12 Oct 28 min

Petri van Niekerk

Petri van Nekerk se verhaal is een van kinder trauma, en die effek op haar lewe - `n gewonde siel. Wat daaruit vloei was slegte besluite, en hoe "infidility" -ontrouheid haar lewe en huwelik vernietig het. Sy het tot ware inkeer gekom, haar lewe aan die HERE oorgee, en loop…
5 Oct 41 min