Skriftuurlik

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
198 Episodes
160 – 180

Hoekom het Jesus die vyeboom vervloek?

Hoekom het Jesus die vyeboom vervloek en het die pentagram en ster van Dawid enige okkulties konneksies? Wynand & Pastoor Matt ondersoek die Skrif vir antwoorde op luisteraars se vrae.
25 May 2021 49 min

Wat sê die Bybel?

Waar in die Bybel staan dit dat die mens wat ongered is vir ewig in die Hel sal wees is een van die vrae wat ons vandag ontvang het, en ook die gebeure tans in Israel en die Bybelse tydlyn, hoe strook dit met mekaar…
18 May 2021 47 min

Antwoorde vanuit die Skrif

Ek sukkel met my humeur, watter raad het die Skrifte vir my? As die Bybel sê gelowiges ontvang verheerlikde liggame, wat ontvang hulle dan wat verlore gaan? Past Matt & Wynand ondersoek die Skrif vir antwoorde.
11 May 2021 48 min

Is die maak & gebruik van salwing olie nog vandag van toepassing?

Weereens interesante vrae vanaf ons luisteraars. soos die salf van olie in Exsodus 30 :32 en of ons dit vandag mag maak, ander vrae was oor Elisha en sy dienskneg en die weermag van vuur op die berge rondom hulle ......en nie almal wat vir my sê Here sal die…
4 May 2021 49 min

Interesante vrae vanaf ons luisteraars

Past Matt & Wynand ondersoek die Skrif saam luisteraars: "Mag n gelowige vir iemand direk sê dat hy of sy ongered is " & "waar kom reuse in die Bybel dan vandaan as God hulle met die sonvloed uitgewis het"
27 Apr 2021 51 min

Skriftuurlik ondersoek 7 belangrike vrae

Past Matt & Wynand kyk na 7 vrae van luisteraars: 1) Hiskia se versoek oor die skaduwee wat agteruit moet beweeg 2) Na watse geeste verwys 1 Kor 14:32? 3) Interpreteer ons nie dalk Fil 4:13 verkeerd nie? 4) Wat is ware bekering? 5) Wat beteken 1 Kor 15:56? 6)…
20 Apr 2021 50 min

Pastoor Matt Viljoen en Wynand Rossouw

Hoekom is Annanias en Saphira dood as die Bybel nie sê hoeveel geld hulle gegee en hoeveel hulle terug gehou het nie. ...is maar een van die interesante vrae wat ons vandag van luisteraars ontvang het om in die program Skriftuurlik te hanteer
13 Apr 2021 48 min

Wat beteken "Elke mag en gesag ontwapen"?

Ps Matt verduidelik hoedat ons Kolossense 2:13 -1 5 kan verstaan. "nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het."
6 Apr 2021 9 min

Hoe verskil die datum van vergewing van sondes met die datum van redding

Tydens Paasfees hoor ons die refrein: ons het saam met Jesus Christus gesterf en ons het saam met Hom opgestaan as nuwe mense. Kom ons kyk na 'n tydlyn vanaf Jesus Christus se kruisiging tot vandag: Eerste senario: A word vandag weergebore. Is dit korrek dat A se sondes eers…
6 Apr 2021 9 min

Pastoor Matt Viljoen en Wynand Rossouw

Tewyl Jesus opgevaar het na die Hemel het Hy Sy arms in die lug gehou, wat sou die rede hiervoor wees..was van die interesante vrae wat ons vandag ontvang het…
30 Mar 2021 50 min

Wetenskap en God

Wynand & Past Matt antwoord luisteraars se vrae oor Wetenskap & God. Vrae soos, "Is die aarde volgends die Skrifte rond of plat?"
2 Mar 2021 52 min

Hoe ondersoek 'n mens iemand se gees?

Hoe ondersoek 'n mens iemand se gees om te onderskei of wat hulle sê van Jesus is? Wynand & Past Matt bestudeer 1 Johannes 4 wat rondom die tema handel. "Geliefdes, moenie enigeen glo wat sê dat hy die Gees van God het nie, want daar is nou reeds baie…
23 Feb 2021 53 min
160 – 180