Radio Pulpit Naweek Aktueel

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
235 Episodes
1 – 20

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Prof Fanie Snyman, Dr Gillaume Smit, Chris Spies en Prof Hein Willemse, kom deel Nuwejaars-wense vir 2026
3 Jan 1 hour

Kersgedagtes vir 2025

Jannie Pelser en gaste, Dr Izak Burger, Prof Hennie Stander, Prof Johan de Villiers, Ps Bernard van der Vlies en Ds Willem Pretorius, deel hul Kers-gedagtes vir 2025
20 Dec 2025 43 min

Ps 50

Jannie Pelser en Dr. Wikus van der Merwe gesels vandag oor Ps 50
6 Dec 2025 47 min

Die realiteit van siekte, lewe en hoop

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Fanie Loots wat kom gesels oor sy boek: Echoes of Eternity, wat handel oor die realiteit van siekte, lewe en hoop
29 Nov 2025 50 min

G20 Beraad

Jannie Pelser gesels vandag met Prof. Antoni van Nieuwkerk en Prof. Pieter Duvenhage, wat gesels oor die G20 Beraad
15 Nov 2025 46 min

Kleintyd op die plaas

Jannie Pelser gesels vandag met Prof. Malan Nel wat mooi herinneringe kom deel van sy kinderdae op die plaas
8 Nov 2025 49 min

1000 Women Trust

Jannie Pelser gesels vandag met Tina Thiart en Marinda oor die beweging "1000 Women Trust"
1 Nov 2025 47 min

'n Storie van hoop van 'n gemeente wat floreer

Jannie Pelser kuier vandag saam met Ds. Gerhard Slabbert oor sy gemeente wat ten midde van groot uitdagings, floreer en aangaan met die bediening terwyl soveel gemeentes hulle deure moet sluit
25 Oct 2025 41 min

Radio Kansel - gister, vandag en more

Jannie Pelser gesels vandag met Jean Lung-Harmse, Kommunikasie Bestuurder van Radio Kansel, oor die geskiedenis en die toekoms van Radio Kansel
11 Oct 2025 42 min

Hoe lees ek die Bybel?

Jannie Pelser gesels vandag met Proff Tanya van Wyk en Jan-Albert van den Berg oor Hoe lees ek die Bybel?
4 Oct 2025 48 min

Dr. Nico Smith

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel
30 Aug 2025 43 min

Die lewe van 'n skrywer

Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers.
23 Aug 2025 45 min

Core Worship Festival

Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025
16 Aug 2025 45 min

Harvesters Ministries

In vandag se episode van Naweek Aktueel gesels Jannie Pelser met Steven Loots wat sy getuienis kom deel
9 Aug 2025 54 min
1 – 20