Humor is n gawe van Bo. In hierdie heerlike gesprek gesels ons daaroor. Prof.Fanie Snyman asook ds. Bodenstein wat sy proefskrif oor humor gedoen het asook Christen komediant Arnotte Paine kuier gesellig saam.
In 1997 tydens die SACLA konferensie is 7 "reuse" onderskei wat dringend in Suid-Afrika aangespreek moes word. Die kerk het haar daartoe verbind. Dit sluit armoede, rassisme en korrupsie in. Dit is 25 jaar later. Hoe vorder die kerk met hierdie taak? Prof. Rothney Tshaka, Ds. Nelis Janse van Rensburg…
Proff Johannes Froneman, Fanie Snyman en Tanya van Wyk wissel gedagtes oor die lewe en teologiese vertrekpunt van emeritus aartsbiskop Desmond Tutu wat in die onlangse verlede oorlede is.
Moet ons kinders wat in die buiteland is terugkeer huistoe? Dr Braam Hanekom en Theo Venter gesels oor hierdie onderwerp. Past Clifford Sheldon gesels oor Lewensbegeleiding
Elza Meyer vertel van haar nuwe boek oor Openbaring Annie Coetzee gesels oor haar boek vir senior burgers
10 Oct 2021
48 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.