Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
824 Episodes
320 – 340

Sondagaand Erediens - Past Pieter Calitz

I PETRUS 3 7Net so moet julle, manne, verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys, omdat julle ook mede-erfgename van die genade van die lewe is — sodat julle gebede nie verhinder mag word nie.
17 Nov 2024 12PM 22 min

Vrydag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

MALEÁGI 2 14En julle vra: Waarom? Omdat die Here getuie is tussen jou en die vrou van jou jeug aan wie jy ontrou geword het, terwyl sy tog jou metgesel is en die vrou van jou verbond. SPREUKE 2 17(wat die vriend van haar jeug verlaat, en die verbond van…
15 Nov 2024 1AM 16 min

Donderdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

GÉNESIS 2 24Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees. 25En hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle het hul nie geskaam nie.
14 Nov 2024 1AM 17 min

Woensdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

GÉNESIS 2 22En die Here God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot 'n vrou en bring haar na die mens. 23Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is…
13 Nov 2024 1AM 15 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

GÉNESIS 2 18Ook het die Here God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n hulp maak wat by hom pas. 19En die Here God het uit die aarde geformeer al die diere van die veld en al die voëls van die…
12 Nov 2024 1AM 17 min

Maandag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

GÉNESIS 2 ardbodem bevogtig. 7En die Here God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel geword. 8Ook het die Here God 'n tuin geplant in Eden, in die Ooste,…
11 Nov 2024 1AM 15 min

Sondagaand Erediens - Ds Jan Venter

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
10 Nov 2024 12PM 17 min

Sondagoggend Erediens - Ds Jan Venter

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
10 Nov 2024 2AM 18 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
9 Nov 2024 1AM 17 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 5En die koning het vir hulle 'n daaglikse porsie bestem uit die spys van die koning en van die wyn wat hy gedrink het; om hulle so drie jaar lank op te voed, sodat hulle aan die einde daarvan voor die koning kan dien. 6En onder hulle was…
8 Nov 2024 1AM 16 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 6En onder hulle was uit die kinders van Juda: Daniël, Hanánja, Mísael en Asárja. 7Maar die owerste van die hofdienaars het hulle ander name gegee: Daniël het hy Béltsasar genoem, en Hanánja Sadrag, en Mísael Mesag, en Asárja Abednégo. 8En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te…
7 Nov 2024 1AM 13 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 Daniël en sy vriende aan die koninklike hof in Babel. 1IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda, het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër. 2En die Here het Jójakim, die koning van Juda, in sy hand gegee,…
6 Nov 2024 1AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

DANIËL 1 8En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te verontreinig met die spys van die koning of met die wyn wat hy gedrink het nie; daarom het hy die owerste van die hofdienaars vergunning gevra dat hy hom nie hoef te verontreinig nie.
5 Nov 2024 1AM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Jan Venter

PSALMS 15 Wie mag vertoef in u tent, o Here? 1 'n PSALM van Dawid. Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? 2Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek;
4 Nov 2024 1AM 15 min

Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs

FILIPPENSE 4 Erkentlikheid van Paulus vir die gawe wat hy van die Filippense ontvang het. Groete. 10EK het my grootliks verbly in die Here dat julle nou eindelik weer opgeleef het om aan my belange te dink; waaraan julle ook gedink het, maar julle het die geleentheid nie gehad nie.
3 Nov 2024 2AM 23 min

Saterdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

GALÁSIËRS 3 Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof. 1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2Dit alleen wil ek…
2 Nov 2024 2AM 28 min
320 – 340