PSALMS 88 Laat my gebed nie tevergeefs wees nie 1'n Lied. 'n Psalm van die Koragiete. Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Heman die Esragiet. 2Here my God wat my altyd help, ek roep elke dag om hulp, elke nag bid ek tot U. 3Laat my gebed nie…
1 TESSALONISENSE 5 Die wederkoms van die Here 1Oor die tyd en omstandigheid wanneer hierdie dinge sal gebeur, is dit nie nodig om aan julle te skrywe nie, broers. 2Julle weet self maar alte goed dat die dag van die Here onverwags kom soos 'n dief in die nag. 3Wanneer…
JESAJA 5 7Die wingerd van die Here die Almagtige, die wingerd wat Hy geplant het en waarin Hy Hom wou verlustig, is die Israeliete, die volk van Juda. Die Here het verwag dat daar reg sou wees, maar daar was net onreg, dat daar geregtigheid sou wees, maar daar was…
FILIPPENSE 4 1Daarom, my broers, moet julle vas staan en getrou bly aan die Here. Ek het julle baie lief en verlang na julle. Julle is my blydskap en my kroon. Die Christelike lewenswandel 2Ek vermaan vir Euodia en ek vermaan vir Sintige om eensgesind te wees in die Here…
MALEAGI 1 1'n Uitspraak van die Here. 'n Woord van die Here aan Israel deur Maleagi. Esau en Jakob 2Ek het julle lief, sê die Here. Maar julle vra: “Hoe het U ons lief?” Esau was tog Jakob se broer, sê die Here, en tog het Ek vir Jakob liefgehad…
LUKAS 7 31Verder het Jesus gesê: “Waarmee sal Ek die mense van hierdie geslag vergelyk? Soos wie is hulle? 32Hulle is net soos kinders wat op die markplein sit en vir mekaar roep: “Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie! Ons het 'n…
LUKAS 7 Die genesing van die offisier se slaaf (Matt. 8:5-13; vgl. Joh. 4:43-54) 1Nadat Jesus die gehoor klaar toegespreek het, het Hy na Kapernaum toe gegaan. 2'n Offisier daar het 'n slaaf gehad wat vir hom baie werd was, en die slaaf was siek en het op sterwe gelê…
LUKAS 7 Die genesing van die offisier se slaaf (Matt. 8:5-13; vgl. Joh. 4:43-54) 1Nadat Jesus die gehoor klaar toegespreek het, het Hy na Kapernaum toe gegaan. 2'n Offisier daar het 'n slaaf gehad wat vir hom baie werd was, en die slaaf was siek en het op sterwe gelê…
GENESIS 22 Abraham moet vir Isak offer 1'n Ruk na die vorige gebeurtenisse het God vir Abraham op die proef gestel en vir hom gesê: “Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!” 2God het vir hom gesê: “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na…
GENESIS 15 Die Here sluit 'n verbond met Abram 1Hierna het die woord van die Here in 'n gesig tot Abram gekom: “Moenie bang wees nie, Abram, Ek beskerm jou! Jou beloning sal baie groot wees.” 2Toe sê Abram: “Here my God, wat kan U vir my gee? Ek sal…
GENESIS 21 Abraham stuur vir Hagar weg 8Die kind het grootgeword en die dag toe hy gespeen is, het Abraham 'n groot fees gehou. 9Toe Sara die seun wat Hagar die Egiptiese slavin vir Abraham in die wêreld gebring het, sien lag, 10sê sy vir Abraham: “Jaag hierdie slavin en…
GENESIS 19 Lot en sy mense word gered uit Sodom 1Die twee engele het Sodom teen die aand bereik terwyl Lot juis in die poort van Sodom sit. Toe Lot hulle sien, het hy hulle tegemoet gegaan en diep gebuig 2en gesê: “Welkom, Menere! Kom tog na my huis toe…
GENESIS 18 Abraham ontvang drie besoekers 1Die Here het aan Abraham verskyn by die groot bome van Mamre. Terwyl hy op die warmste van die dag by sy tentdeur sit, 2kyk hy op en sien drie mans daar naby staan. Toe hy hulle sien, het hy van sy tentdeur af…
GENESIS 13 Abram en Lot gaan uitmekaar 1Abram het uit Egipte na die Suidland toe getrek, hy en sy vrou met al sy besittings, en Lot saam met hom. 2Abram was baie ryk aan vee en silwer en goud. 3Hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek na…
GENESIS 12 Abram in Egipte 10Daar was hongersnood in die land, 'n baie swaar hongersnood, en Abram het na Egipte toe getrek om daar 'n heenkome te vind. 11Toe hy op die punt staan om Egipte binne te gaan, sê hy vir sy vrou Sarai: “Ek weet jy is 'n…
GENESIS 11 9Daarom het hulle die stad Babel genoem, want daar het die Here in die taal van die aarde verwarring gebring, en van daar af het Hy die mense oor die hele aarde verstrooi. GENESIS 12 Die roeping van Abram 1Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou…
1 PETRUS 2 Die volk van God, gebou op die kosbare hoeksteen 1Hou dan op met elke vorm van kwaad, met alle bedrog, huigelary, jaloesie en kwaadpratery. 2Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.
GALASIËRS 5 22Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, SPREUKE 25 28'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm, so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie. TITUS 1 8Hy moet gasvry wees, lief vir wat goed is, verstandig,…
ROMEINE 15 Die voorbeeld van Christus 1Op ons wat sterk is in die geloof, rus die verpligting om die swakhede te verdra van dié wat nie sterk is nie. Ons moenie aan onsself dink nie: 2elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.