JESAJA 6 Jesaja word geroep om profeet te wees 1In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien. Hy het op 'n baie hoë troon gesit, en die onderste van sy kleed het die tempel gevul. 2By Hom was daar serafs om Hom te dien. Elkeen…
DIE OPENBARING 4 God sit op die troon 1Hierna het ek, Johannes, in die hemel 'n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem, soos die geluid van 'n trompet, wat ek die eerste keer met my hoor praat het, het gesê: “Kom op hierheen, en Ek sal vir jou…
1 PETRUS 4 Wie gely het, het met die sonde afgereken 1Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het: 2vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike…
1 PETRUS 2 Die volk van God, gebou op die kosbare hoeksteen 1Hou dan op met elke vorm van kwaad, met alle bedrog, huigelary, jaloesie en kwaadpratery. 2Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry…
HEBREËRS 12 Moenie die genade van God verwerp nie 14Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie. JESAJA 6 Jesaja word geroep om profeet te wees 1In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien…
1 KORINTIËRS 6 11En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God. 1 JOHANNES 3 2Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God…
1 PETRUS 1 Oproep om heilig te lewe 13Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus. 14As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het…
LEVITIKUS 11 44Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees heilig, want Ek is heilig. Julle mag julle nie verontreinig met enige van die kleiner diertjies wat volop voorkom in die veld nie. 1 PETRUS 1 16Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is…
LUKAS 6 38Gee, en vir julle sal gegee word: 'n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.”
GENESIS 3 8Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin.
HABAKUK 3 17Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees,
HABAKUK 3 17Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees,
PSALMS 46 God is vir ons 'n toevlug 1Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied. 2God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. 3Daarom is ons nie bang nie, al gee die…
JOHANNES 6 Die vermeerdering van die brood (Matt. 14:13-21; Mark. 6:30-44; Luk. 9:10-17) 1Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 2'n Groot klomp mense het agter Hom aan gekom omdat hulle die wondertekens gesien het wat…
JOHANNES 14 18“Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
2 Jul 2024 2AM
17 min
460 – 480
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.