SFM STREEK RADIO SFM Gesondheid Sake

SFM Gesondheid Sake

Jou weeklikse doses Gesondheid.
Weekly Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health
170 Episodes
140 – 160

Gesondheidsake - 7 April

GESONDHEIDSAKE: Nou op die lug: Dit raak griepseisoen. Gerda vertel van die griep inspuiting en Covid-19 Vaksien.
7 Apr 2021 16 min

Gesondheidsake: Hartenbos Apteek 31 Maart

Gerda antwoord luisteraars vrae: 1. Yster / Kalsium veroorsaak hardlywigheid 2. Kroniese inflammasie, watter kosse om te vermy. 3. Hoekom brand my mond?
31 Mar 2021 16 min

Flexofend Gewrig beskermer - 2_September_2020.

Liezl Goosen van Flexofend gesels met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee oor Wat is Flexofend en waarvoor word dit gebruik? FlexofendTM is ‘n produk vir gewrigte. ‘n Mens het ongeveer 300 gewrigte in sy liggaam.................... www.flexofend.co.za Kontak Liezl 081 840 7673
2 Sep 2020 8 min

Menopause uit die oog van 'n man - 19_Augustus_2020

Gerda Visagie van Hartenbos Apteek in gesprek, met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee. Tydens hierdie vrouemaand is daar steeds dinge van 'n vrou wat mans dalk mag verwar - soos menopause. (Dit verwar vroue ook maar)!
19 Aug 2020 16 min

Covid en Diabeties - 5_Augustus_2020

Gerda Visagie van Hartenbos Apteek gesels met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront AAteljee oor die jongste mortaliteits-analise van COVID 19 se data wat deur die Wes Kaap se Departement van Gesondheid geplaas is en dit wil voorkom dat van die ouderdom 20 tot 60 jaar, diabete bo-aan die…
5 Aug 2020 14 min

Coronavirus, 25_Maart_2020

Gerdag Visagie in gesprek met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee oor die gevreesde Coronia virus wat soveel dood al gesaai het oorsee en is nou aanwal in SA. Dit wat jy behoort te weet.
25 Mar 2020 17 min
140 – 160