Die brief aan die President "Covid-19 Pandemic - Health and Economic Crises" https://emlct.com/index.php/covid-19-pandemic-health-and-economic-crises-open-letter-to-president-ramaphosa/
Johann Schlebusch se CV: Aptekerswese op PUCHO (NWU) 1964- 1969. Honns B.Sc(Industriele Farmasie) 1970. MPharm (Farmaseutika) 1972. Genoot van die Aptekersvereniging van Suid Afrika 1994 tot tans Nasionale Gesondheidsdepartement: 1972 - 2001: - Senior, Hoof Medisynebeheerbeampte (1972 - 1983) - Registrateur van Medisyne & Sekretaris van Medisynebeheerraad (1983 - 1998)…
Reinet Saunders - Flordis SFI - Risiko - voordeel verhouding van medisyne – wat is dit en kan dit verbeter word? Ons gesels oor die risiko-voordele balans van medisyne en dat dit ‘n belangrike oorweging is veral met chroniese medisyne. So terwyl chroniese medikasie groot voordele kan inhou, is daar…
Dok Chris Pitzer gesels met Cathy Mc Donald vanaf Iridiologie, Covid 19 Voorkoming, die Nasorg na Covid 19 behandeling tot sy nuwe Kruieboek wat by drukpers is. Besoek sy facebook blad/Boererate vir Kwale en Skete VAN Dok Chris Pitzerc
Lou Roos verduidelik dat dit werklik moontlik is dat jy suurstof in 'n kapsule kry. Mega Oxygen het verskeie voordele. Kontak Lou & Nela Roos 082 920 6418
Dr Anelle Pretorius Tandarts by BayCare Mediese Sentrum (U-smile) Van mondhigiene tot stopsels en krone, kontak die Praktyk by 044-692 0039 of via die Onebook App. Hv Louis Fourie & Boekenhout Laan, Hartebos Heuwels.
Fisioterapie vanaf die praktyk tot by die huis. Gelee BayCare mediese sentrum is op die hoek van Louis Fourie weg en Boekenhout straat, by die OK minimark sentrum by die hartenbos heuwels indraai. Die kontak nommer om ‘n afspraak te maak is 044 692 0039 of bespreek vir jou ‘n…
Mariska Labuschagne - Apteker van Hartenbos Apteek Vandag gesels ons oor die tipe vrae waarmee Aptekers daagliks te doen kry. Die eerste algemene vraag wat nog baie onduidelik voorkom is wat is die verskil tussen oorspronklik , kloon en generiese medikasie?
Borskanker is een van die mees algemene kankers onder vroue, ook in Suid-Afrika en veroorsaak 0.7% van sterftes. Dr Henning, jy wil vandag namens Keystone Medical borskanker en die voorkomig en behandeling daarvan onder die publiek se aandag bring. Besoek die mobiele kliniek van Keystone Medical by die Moeder Gemeente…
Gerda Visagie van Hartenbos Apteek gesels met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee oor Onderbroke Vas (Intermitted Fasting).
3 Mar 2021
20 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.