Onderwerp: Kinderbeskerming, Prostaatkanker en Substans-misbruik bewusmaking. Besoek HartenbosApteekDieet faceboekblad vir die transkripsie van die onderhoud
Met 'n groeiende belangstelling onder verbruikers vir produkte wat gemaak is van natuurlike bestanddele wat nie preserveermiddels, dioksien, fluoried ens bevat nie wat welstand van mens en dier sal verbeter. Die Natuur se Wondermolekules is fulviensuur en humiensuur.
Van sensitiewe dermkanaal tot gespanne oorlaaide brein - Flordis SFI het produkte wat kan help daarvoor. www.flordis.co.za of Whatsapp Reinet by 0834102009
FULVIC HEALTH IS ALL ABOUT ASSISTING YOU WITH PRODUCTS AND INNOVATIONS TO IMPROVE YOUR ABSORPTION, HYDRATION, STRESS ADAPTION, MITOCHONDRIA EFFICIENCY, SLEEP AND YOUR OXIDATIVE STRESS MANAGEMENT. CEO DEBORAH STEWART
Gerda Visagie - Apteker van Hartenbos Apteek Die kategorieë in mens se lewe wat in 2022 of die wind onder jou vlerke of 'n gewig rondom jou voete kan wees en dus 'n noemenswaardige effek op jou algehele welstand/gesondheid kan hê.
Sat vir beurtkrag? Hou jou breinkrag aangeskakel in al jou lewensfases. Die jaar is op sy kop, Desember is om die draai en ek sien van die winkels pak hulle kersprodukte en versierings al uit. Intussen bly die op en af vlakke van Grendel beperkings of fases van beurtkrag ons…
Question we'd like to pose to you - what is the position of the persons who are concerned about developments around vaccination in schools. Paul Hoffman SC Director Institute for Accountability in Southern Africa Campaigning as Accountability Now paulhoffman@webafrica.org.za www.accountabilitynow.org.za Twitter: paulhoffmansc
Tema: voorsorg vir jou somervakansie Vrae: 1. Mariska, die desembervakansie is amper hier, watter basiese medikasie moet in ons noodhulptassie wees? POUSE 2. Mariska, hoekom is die belangrik dat ons na ons troeteldiere se gesondheid kyk? POUSE 3. Mariska, ons weet dat daar maar baie deurmekaar en lekker geeet word…
1. Die CDC het onlangs die definisies van twee dinge verander, die een is die definisie van 'n ingeënte persoon, en die ander is die definisie van die entstof self. Hoe raak dit ons? 2. Daar is besondere negatiewe inligting in die media rondom die gebruik van ivermektien 3. Wat…
Shabnam Palesa Mohamed is an activist, journalist, and law qualified mediator. She is the founder of Transformative Health Justice, which founded the SAHARI campaign, and runs the SAVAERS project. She is also a steering committee member of World Council for Health, and International Legal Alliance for Health.
14 Sep 2021
25 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.