28ste Julie is wêreld Hapatitis dag. Wat is Hepatitis? Hartenbos Apteek 26 Julie 2023

Loading player...
Gerda, die 28ste Julie is wêreld Hapatitis dag. Wat is Hepatitis?
Gerda, ek het êrens gehoor, dat die lewer oor die 500 funksies het. Kan jy vir ons
'n paar van hulle noem?
Die lewer maak gal wat ons help om vet af te breek, sodat ons vet-oplosbare vitamiene kan maak. Ek kan nie help om te wonder watter rol speel die lewer in gewigsverlies, want ons wil mos nou vet wil afbreek?
Hoe weet ons, ons het te min gal?
Is daar raad vir 'n vervette lewer, wat vir my klink na een van die algemeenste
oorsake van 'n disfunksionele lewer.
26 Jul 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min