In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda waardevolle wenke gedeel oor hoe ons stres beter kan hanteer – nie net deur ons ingesteldheid te verander nie, maar ook deur eenvoudige leefstylgewoontes wat 'n groot verskil kan maak. Ons het onder meer gesels oor: ✅ Die invloed van jou gedagtes op…
Stres is deel van die lewe – maar dit hoef nie jou lewe oor te neem nie. 🎙️ In hierdie week se Gesondheidsake gesels Danny met Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor praktiese maniere om stres gesonder te hanteer. Ons kyk na hoe jou gedagtes jou liggaam beïnvloed,…
Ons almal wil graag die mense vir wie ons omgee help om gesonder te leef. Maar werk preke, druk en argumente regtig? In hierdie week se Gesondheidsake gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor wat die wetenskap sê oor positiewe invloed, en hoe ons eie voorbeeld 'n blywende…
Wat laat ’n mens elke dag met vreugde opstaan? ☀️ Wat motiveer jou om beter na jouself om te sien, gesonder te leef en die beste uit elke dag te haal? In hierdie week se Gesondheidsake gesels Christine oor die krag van klein daaglikse besluite wat oor tyd ’n groot…
Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.