SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
286 Episodes
220 – 240

23 Sep SFM Reisklub Episode 2 KZN Drakensberg & Slagvelde Toer

Episode 2: Die KZN Drekensberg & Slagvelde Toer Meer agtergrond van die besienswaardighede op hierdie toer. Die SFM Reisklub Toer vind plaas 25 Oktober tot 4 November 2022. Volle luukse verblyf, 2 etes per dag, luukse vervoer en die beste gidse om jou toer 'n avontuur te maak. Bespreek by…
23 Sep 2022 8 min

Marius Kruger van Marius K Bridal and Wedding gesels met Marq

Die Mosselbaai Bruid Skou 2022 vind plaas by die Mosselbaai Stadsaal 29 & 30 Oktober 2022 . Die Bruidskou se fokus punt is om trou verskaffers in die Tuinroete die geleentheid te skep om hul besighede en dienste aan voornemende bruide voor te stel. Bruidspaartjies wat op trou staan kan…
21 Sep 2022 10 min

11 Augustus 2022 Van Kus tot Kruin met Fred Orban

Some talks regarding Drones and angling. The rights and wrongs. Also whale watching by boats licensed and unlicensed, as well as commercial tjokka fishing. The positive development regarding active participation by communities in Conservation. The only and surest way for successful conservation is when communities buy into it. Law enforcement…
11 Aug 2022 14 min

15 Junie 2022 - Colin Puren Mosselbaai - Pad sluit by hof

Mnt Colin Puren Munisipale Bestuurder Mosselbaai verduidelik waarom die Mosselbaai-munisipaliteit van voornemens is om die huidigetoegangsroete na die Mosselbaai-landdroshof vanaf Maandag, 20 Junie vir verkeer te sluit.
15 Jun 2022 5 min

Die span van VidaMed het kom gesels oor Verpleegstersdag

Nurses Day word jaarliks in Suid-Afrika gehou op 12 Mei in erkenning en waardering vir al die verpleegsters wat ‘n bydrae lewer tot die gesondheidsorg in ons land en wereldwyd. Dit val saam met die geboorte dag van Florence Nightingale, ook bekend as “The Lady With The Lamp” om haar…
11 May 2022 9 min

Gerstner Prokureurs - Tanya Hugo 9 Mei 2022

Gerstner Prokureurs is ‘n firma gelee in die hartjie van George. Die kantoor bestaan uit twee vennote, en 'n ongelooflike span van 7 personeel wat die ratwerke aan die gang hou. .
9 May 2022 4 min

Eric Louw van Mosselbaai Munisiapliteit 3 Mei 2022

Die water infrastruktuur van Mosselbaai bestaan ​​uit verskeie rou waterbronne, insluitend die Wolwedansdam, Klipheuweldam en Ernest Robertsondam, asook boorgate. Rouwaterpypleidings vervoer die onbehandelde water na sewe watersuiweringsaanlegte wat deur die munisipale gebied versprei is. Vanaf die verskillende watersuiweringsaanlegte sowel as 'n ontsoutingsaanleg word die behandelde water via 30 pompstasies in…
3 May 2022 12 min
220 – 240