Professionele dienste wat kliente en betroubare kontrakteurs, wat wettig, by mekaar uit te bring. Volg die skakels:https://bit.ly/3f4Xcyz https://gardenrouteprofessionals.co.za
Gerhard Marais van Garden Route Professionals and Contractors Ons gesels oor `n nuwe tipe besigheid in die tuin roete en Weskaap. In 'n neutedop wil hulle jou help om besigheid weer 'n plesier te maak en kliënte in staat stel 'n beter ervaring te hê in die proses om professionele…
Prokureur en arbeidsregkenner Pearl Kupe gesels oor die twee KVBA-beslissings - die CCMA soos meeste mense dit ken. Sy gaan gesels oor die meriete van die twee sake wat tans in die nuus is en hoekom dit nie bindend is nie. Sy gaan ook gesels oor gisteraand se verklaring van…
Dr.Bool Smuts of Landmark Foundation explains how important the recent Appeal Court decision was for the future of biodiversity in SouthAfrica. It boils down to the fact that abuse by humans of wild animals can be publicly displayed, whether it be on your own property or in the wilds, is…
Ubuntu Wildlife Sanctuary 30 Desember 2021 Lucas Swart - 'n direkteur en voorsitter van die Ubuntu Wildlife Sanctuary André de Goede - direkteur van Ubuntu Wildlife Sanctuary en die eienaar van die grond waar die plek van veiligheid bedryf word.
Petra & Kallie Sachse Garden Route 4x4 Expo ... 1. Hoeveelste een is dit? 2. Wanneer vind dit plaas? 26 & 27 & 28 November - Vry to So 3. En julle het uitgebrei sedert die vorige twee? 4. Behalwe 4x4's wat anders kan besoekers na uitsien - ons gaan…
Anthony van Tonder - adjudant by Blaze Away Shell Hole (Moths) in Montaguestraat Mosselbaai. 1. Vertel ons meer van die Moths 2. Ons het gister gesels hier op SFM oor wapenstilstand dag - maar vertel ons net kortliks weer van die betekenis agter die 11de minuut op die 11de dag…
1. Dis nou u laaste onderhoud, aan die einde van langveldtog - hoe voel julle en hoe het dit gegaan ? 2. Gister het die sittende Mosselbaai BM onderhoud opEden FM gevoer en beweringe teen die DA gemaak. Wat is jul reaksie en is julbang dat julle van die sogenaamde…
1. Wat is Afriforum se standpunt oor entstowwe? 2. Wat is die risiko's verbonde aan verpligte inenting? 3. Wat is die situasie met verpligte inenting wêreldwyd? 4. Hoekom is Covid-19 nie 'n groter verkiesingskwessie nie?
Danie Acker, VF Plus kandidaat in Wyk 6 Mosselbaai wat Heiderand,Mosselbaai Golf Estate en Village-on-Sea insluit. Vraag 1: Jy sê die VF Plus het in die Wes- en Suid-Kaap nog nooit soveel steungehad soos nou nie. Hoekom sê jy so en hoekom moet mense Maandag vir die VFPlus stem? Vraag…
Kaapse Onafhanklikheid Party KOP - Ernest Viviers 1. Wie is die Kaapse Onafhanklike Party en wat is jou verbintenis met die party? 2.Staan die party in al die munisipaliteite in die Wes-Kaap? 3.Hoe sien die party die ekonomie van die Wes-Kaap? 4. Watter verskil gaan n Kaapse Onafhanklike Party kandidaat…
1. Gerda, ons gesels vanoggend oor Nutrigenomics of Nutrigenomika in Afrikaans. Op watter luisteraars is vanoggend se gesondheidspraatjie van toepassing, want hierdie klink vir my na 'n vreemde konsep. 2. Gerda, jy het voor die breek vir ons verduidelik hoe Nutrigenomika die wetenskap is wat verduidelik hoe ons kos met…
Vandag gesels ons met Dr Eugene Brink, Strategiese Raadgewer, Gemeenskapsake Afriforum. 1. Afriforum het die Weskaapse Munisipaliteite ontleed. Vertel ons meer hiervan? 2. Hoe lyk Plaaslike regering in die res van die land? 3. Dit is binnekort Verkiesing.Wat kan ons verwag? 4. Behalwe stem, wat moet mense en gemeenskappe nog…
Dirk Kotzée - DA burgemeesterskandidaat vir Mosselbaai en saam met hom Venolia Fortuin - DA Provinsiale Uitvoerende Komiteelid en Raadslid in Mosselbaai 1. Dirk - Wat behels die Groei Strategie wat tans deur die DA plaaslik voorgehou word aan die kiesers van Mosselbaai. 2. Dirk - Is ons seker dat…
1. Julle opponente sê vir die kiesers om nie hulle stem op 'n klein party te mors nie. Wat is die Vryhiedsfront Plus se antwoord daarop? 2. Hoekom sê jy het Mosselbaai opposisie in die Raadsaal nodig? 3. Waarvoor staan die Vryheidsfront Plus? 4. Wat is jou visie vir Mosselbaai…
25 Oct 2021
17 min
240 – 260
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.