STOP die BELA-wet! - 21 Februarie 2024

Loading player...
AANDAG AANDAG!!!! Weet jy wat in die Bela-wetgewing voorgestel word?
SFM het met Mnr Daan Potgieter van die Afrikaanse Onderwys Netwerk (AONetwerk) gesels om meer van die Wet uit te vind en watter knelpunte onmiddelik aandag aan gegee moet word.
21 Feb 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: 🌿Die Omgewing in Fokus!🦌 - 29 Mei 2025

🌿Omgewing in Fokus!🦌 In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink. 🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir oseaandiere? πŸšΆβ€β™€οΈ Die waarde van staproetes reg in jou eie omgewing. 🐘 Die verrassende verskyning van ’n **olifantrob** in die strate van Gordonsbaai. πŸ¦Œβ€¦
29 May 15 min