Akademia onderhoud 15 Januarie 2024

Loading player...
Elke nuwe jaar bied nuwe geleenthede, en 2024 is geen uitsondering nie. Gee vanjaar vlerke aan jou drome en doen aansoek vir studie by Akademia. Of jy nou ʼn skoolverlater is of reeds voltyds werk, dié onafhanklike hoëronderwysinstelling kan vir jou ʼn dinamiese studietuiste bied.
Lees meer hier: https://akademia.ac.za/aanlyn-inligtingsessie-januarie-2024/
#MyAkademia #Studietuiste #Fonties
15 Jan 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min