Lindie Strydom het 'n gedagte gedeel oor die dae wat die resultate nie noodwendig is wat jy verwag het nie. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Juffrou Franci het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor haar soeke na liefde so tydens die maand van liefde. Luister gerus weer hier as jy vir Juffrou Franci beter wil leer ken.
Marciel Hopkins, aanbieder van "Boer soek 'n vrou" het met Ruben en Jen gesels oor haar loopbaan en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Hoërskool Garsfontein is aangewys as algehele beste skool in die 2021 Matriek eksamens en Mnr. Leon Bantjies het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor die afgelope jaar. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die twee top matrikulante in Gauteng, Kristen Erasmus en Nadia Schmidt, beide van Hoërskool Waterkloof, het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die 2021 skooljaar. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom gesels oor Intiem se jaar tema en ook oor die artikel "Bou so jou Christen Huwelik". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Prokureur Shando Theron het op #DieGROOTBrekfis vir Ruben en Jen die eerste deel van die Zondo verslag kom uitlê. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Je-Ani Swiegelaar wat die rol van Naomi vertolk in Binnelanders het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor haar persoonlike transformasie en haar voorbereiding vir die "Iron Man". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Jan 2022
28 min
1380 – 1400
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.