GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1400 – 1420

#DieGROOTBrekfis Lindie Inspirasie

Ons almal maak "To Do"-lysies, maar het jy al ooit gedink om 'n "Done"-lysie te maak? Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Jan 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Oom Angus Buchan het op #DieGROOTBrekfis sy eerste gedagte vir 2022 gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
10 Jan 2022 2 min

#DieGROOTBrekfis Refentse - Boerebal

Refentse het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit - Boerebal. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Dec 2021 10 min

#DieGROOTBrekfis Willem Botha

Willem Botha het 'n nuwe weergawe van "Oh holy night" opgeneem. Hy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor dit. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
10 Dec 2021 19 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid

Gretha Wiid het 'n besonderse mooi gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het?
9 Dec 2021 3 min

#DieGROOTBrekfis Juan Boucher - Die Konings van helde

Juan Boucher het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit "Die Konings van helde" en ook sy nuwe album wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Dec 2021 20 min

#DieGROOTBrekfis Adam - Oh Holy Night

Die drie manne van Adam het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor hulle nuwe musiek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Dec 2021 23 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan het 'n inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
6 Dec 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Susan en Frans van KPS

Frans en Susan van Kilner Park sekuriteit het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor hulle kersfees uitreik projek. Petra van die Cosmo Groep het wel goeie nuus gebring, asook Sonet van GROOTfm 90.5 se hoopstoot projek. Maar dit het nie daar geiindig nie. Luister…
6 Dec 2021 25 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter het 'n baie mooi gedagte gedeel op #DieGROOTBrekfis. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Dec 2021 2 min
1400 – 1420