GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1420 – 1440

#DieGROOTBrekfis JNDR - Arende

Joshua na die reen het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit "Arende". Luister gerus weer hier na die onderhoud as jy dit gemis het.
3 Dec 2021 22 min

#DieGROOTBrekfis Grehta Wiid

Grehta Wiid het 'n baie mooi gedagte gedeel op #DieGROOTBrekfis. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
2 Dec 2021 3 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Inspirasie

Lindie Strydom het vroegoggend inspirasie gedeel met #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Nov 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - Intiem

Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel oor "Veilig by God, every storm runs out of rain" Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
17 Nov 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Kolonel Kobus Lategan

1984 in JHB geland, sonder om ‘n woord Engels te kon praat, en by die blitspatrollie begin, daarna na die honde-eenheid agv sy passie vir honde! Toe het hy ‘n offisier geword en was in die Oosrand vir ‘n jaar. Later het hy as Kaptein in 1993 in Roodepoort by…
16 Nov 2021 29 min
1420 – 1440