GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1440 – 1460

#DieGROOTBrekfis Rooi Rose is terug op die rak

#DieGROOTBrekfis het met die nuwe redakteur van Rooi Rose tydskryf, Anlie Janse van Rensburg gesels oor wat jy kan verwag van Rooi Rose. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Nov 2021 6 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid

Gretha Wiid het 'n besonderse mooi gedagte so voor die naweek gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Nov 2021 3 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe

Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor goeie en slegte gewoontes. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
10 Nov 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan het 'n gedagte gedeel op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Nov 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter het ons "mind-sets" reggekry vir die week wat voorlê. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Nov 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Lizz Meiring

Lizz Meiring het #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor haar baie suksesvolle jare in die kunstebedryf. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
2 Nov 2021 23 min

#DieGROOTBrekfis Michelle Oppenshaw

Best known as creative director and choreographer, The Head Choreographer The Voice SA. Choreographer for Sho Madjozi, Lady Zamar, Easy Freak, Jo Black performances too, professional dancer from Dancing with the Stars, Honey 3 Universal movie , core dancer alongside international RnB artist Cassie Ventura and “footloose” actor Kenny Wormald…
29 Oct 2021 17 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid Inspirasie

Gretha Wiid het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen 'n gedagte gedeel om ons reg te kry vir die naweek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
29 Oct 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Legendariese Gert van Tonder

Gert van Tonder het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom gesels oor sy afgelope 60 jaar in die vermaaklikheidsbedryf, sy 80-jaar viering, Groep 2 se loopbaan, Wielie Walie, Sarel Seemonster en ook sy splinternuwe enkelsnit, "Dis Mooi", wat onlangs vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis…
27 Oct 2021 31 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen 'n gedagte vir die dag gedeel. Luister gerus weer hier.
26 Oct 2021 2 min
1440 – 1460