Irene-Louise van Wyk het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Jan Asseblief". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Hoof van die SAOU, Paul Sauer, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die Bela Protes optog. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
In 2025 stel die Bloudruk Groep (waaraan GROOTfm 90.5 behoort) en ander onafhanklike borge ’n prag koffietafelboek bekend om inspirerende Afrikaanssprekendes te vier. 📖 Ons het JOU hulp nodig om hierdie te laat realiseer. Nataniël het by #DieGROOTBrekfis 'n draai kom maak om ons meer oor dié inisiatief te vertel.
GROOTfm 90.5, Die GROOT Ontbyt en Atterbury Trust gee in samewerking met Koro Creek Gholflandgoed ‘n 1 500-vierkantemeter erf ter waarde van meer as R550 000 weg. Breda van Niekerk van Best Case en Ananja Koen van Atterbury Trust het vir Charonike en Tanya meer kom vertel. Luister gerus weer
Lindie Strydom se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier.
16 Oct 2024
2 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.