Santi Britz het haar storie van hoop en oorwinning met Ruben en Charonike kom deel as deel van Suid-Afrika se 16 dae van aktivisme. Sy gesels ook oor hoe 'n rubbereendjie die inspirasie was vir iDuc (Initiative for Dedicated Upliftment and Care), 'n projek wat slagoffers bystaan en bewusmaking skep…
Kaptein Johan van Dyk, Woordvoerder van die Tswhane Distrik het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor dinge waarvoor jy op die uitkyk moet wees tydens die feesgety. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Posduif het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Ruiter van die Windjie" wat hulle oorgedoen het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Brendan Peyper kom deel sy waarheid met ons op #DieGROOTBrekfis saam met Ruben Delmage en Charonike Nel!!! En gesels oor sy splinternuwe enkelsnit ‘Jou Tipe Boer’. Hou ons Youtube-kanaal dop vir die volledige onderhoud.
Mia le Roux het op #DieGROOTBrekfis vinnig ingeloer om te vertel hoe dit nou met haar gaan na sy van Mej. Heelal moes onttrek agv. "Vertigo". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Benescke Janse van Rensburg het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor haar nuwe boek "God Kan Wanneer Ons Bid – 40 kraggebede vir ons kinders en kleinkinders". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jaco van Schalkwyk van The Character Company het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die rol van mans op "International Men's Day". Luister gerus weer hier.
19 Nov 2024
28 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.