Regisseur van die kortfilm "The Last Ranger", Cindy Lee, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor hulle Oscar benoeming. Luister gerus weer hier.
Pa van Elon Musk, die wereld se rykste man, Errol Musk, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor Elon se grootwordjare, Elon se betrokkenheid by VSA politiek en of ons ooit sal sien dat Elon sy besighede sal begin uitbrei na SA. Luister gerus weer hier.
Marius Botha het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor die rol wat K.I. in skole speel en hoe dit moontlik by skole ingewerk kan word. Luister gerus weer hier.
Lugvaartkenner, Guy Leitch, het op #DieGROOTBrekfis duidelikheid kom skep oor die "Overbooking" kwessie in die lugvaartbedryf. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Jan
9 min
200 – 220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.