OFM OFM Agri

OFM Agri

Agricultural news stories as compiled by the OFM News team. Read more: https://www.ofm.co.za/Agriculture.
Daily Afrikaans South Africa News · Earth Sciences
378 Episodes
1 – 20

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die sukses ten spyte van uitdagings

Vir Johan is sukses nie net die resultaat van een goeie besluit nie. Dit kom deur deeglike bestuur, die regte hulpbronne, en genetika waarop jy kan staatmaak. Pannar Saad glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat hul vertroue in hul besluitneming gee. Met ’n gefokusde saadportefeulje…
14 Sep 5AM 3 min

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 2025 10AM 9 min

Navorsing wat saak maak

Pannar belê voortdurend in genetika en biotegnologie vir betroubare prestasie en winsgewendheid met 'n gefokusde saadportefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Die hooflandboukundige vir Pannar Saad, De Bruyn Myburgh, deel meer oor die Panagri-navorsingsprogram.
17 Jul 2025 7AM 1 min

Aasvoëls maak die natuur en omgewing gesond

Die Noord-Kaapse aasvoëls is broodnodig om ’n gebalanseerde omgewing en ekosisteem te verseker. Die organisasie Vulture Sentinels doen groot werk om die bestaan van dié bedreigde spesies te verseker.
16 Jul 2025 11PM 4 min

Kenners op jou plaas

Omdat Pannar Saad se eie mense op die plaas is, het boere direkte toegang tot die beste voorverkoopadvies en, wanneer nodig, ondersteuning van deurwinterde landboukundiges. Ons hoor meer van hooflandboukundige vir Pannar Saad, De Bruyn Myburgh, oor hul Panagri-navorsingsprogram.
16 Jul 2025 7AM 1 min

Genetika wat oes verseker

Pannar belê voortdurend in genetika en biotegnologie vir betroubare prestasie en winsgewendheid met 'n gefokusde saadportefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Die hooflandboukundige vir Pannar Saad, De Bruyn Myburgh, praat oor hul Panagri-navorsingsprogram.
15 Jul 2025 7AM 2 min

Biosekuriteit onontbeerlik om broodnodige uitvoermarkte te ontsluit

Diere en plantgesondheid bly ’n haakplek wanneer dit by die ontsluiting van kardinale afsetgebiede kom. Hoewel die rooivleisbedryf van kernbelang is vir die stabiliteit van Suid-Afrika se landbou, met bykans die helfte van landbouproduksie wat uit lewendehawe en pluimvee bestaan, lê die ware sleutel tot volhoubaarheid in toegang tot buitelandse…
13 Jun 2025 12AM 6 min

Bek-en-klouseer: RMIS wiele draai, entstowwe nog oppad

Samewerking bly nou van kardinale belang om bek-en-klouseer hok te slaan en te keer dat 'n verwoestende uitwerking op volhoubare rooivleisproduksie het. Red Meat Industry Services hoofbestuurder Dewald Olivier het by die RPO Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley vertel die eerste fase van hul operasionele sentrum is reeds in werking…
12 Jun 2025 11PM 5 min

Beproewende jaar vir produsente, maar NK RPO gaan ook van krag tot krag

Hoewel Noord-Kaapse rooivleisprodusente die afgelope ruk deur diep water is met betrekking tot droogtes en nou ook weer donker wolke op die horison sien met die uitbreking van bek-en-klouseer wat markte raak, gaan die organisasie van krag tot krag. Elzette Boucher-Kruger het die organisasie se jaarkongres in Kimberley bygewoon…
12 Jun 2025 10AM 5 min

RPO Noord-Kaap Jaarkongres

Vise-voorsitter van die RPO in die Noord-Kaap, Charl Saunderson, deel sy verwagtinge vir vanjaar se kongres.
12 Jun 2025 3AM 1 min

Steenhuisen addresses foot-and-mouth disease concerns

Minister of Agriculture John Steenhuisen has moved to allay public concerns over ongoing outbreaks of Foot-and-Mouth Disease in several provinces, assuring that the department is actively intervening to contain the spread.
6 Jun 2025 8AM 2 min
1 – 20