Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
779 Episodes
140 – 160

Henry Pike - 1 Korintiers 13:6

Maar liefde het ook grense: liefde kan nooit kant kies vir dinge wat verkeerd is nie. 1 Korintiërs 13:6 DB
17 Nov 2024 10PM 2 min

Rouchelle Liedemann - Jakobus 1:6

Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. JAKOBUS 1:6 AFR53
14 Nov 2024 10PM 1 min

Peter Kotze - Jeremia 29:11

“Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê. JEREMIA 29:11 NLV
11 Nov 2024 10PM 1 min

Mariette Loubsher - Filippense 4:6

Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen. FILIPPENSE 4:6 NLV
10 Nov 2024 10PM 1 min

Francois Boyce - Hebreers 10:23

Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. HEBREËRS 10:23 AFR83
7 Nov 2024 10PM 1 min

Clement Martin - Markus 11:24

Daarom sê Ek vir julle, alles waarvoor julle bid en vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so gebeur. Markus 11:24 AFR20
6 Nov 2024 10PM 1 min

Lynette Beer - Romeine 10:17

Die geloof kom dus uit die aanhoor, en die aanhoor kom deur die verkondiging van Christus. Romeine 10:17 AFR20
4 Nov 2024 10PM 1 min

Henry Pike - Psalms 37:5

Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hy sal dit uitvoer. PSALMS 37:5 AFR53
3 Nov 2024 10PM 1 min

Liomee Vosloo - Spreuke 3:9

Jy moet die Here respekteer en Hom dien met alles wat jy het, met die beste van alles wat jy bymekaarmaak. Spreuke 3:9
30 Oct 2024 11PM 1 min

Lucio Basson - Spreuke 11:25

Wie ander help om beter te lewe is self voorspoedig. As jy ander help, sal jy gehelp word as jy dit nodig het. Spreuke 11:25
27 Oct 2024 11PM 1 min

Lynette Beer - Spreuke 15:1

’n Vriendelike antwoord kalmeer die gemoedere, ’n dwars antwoord laat woede opspring. SPREUKE 15:1
23 Oct 2024 11PM 1 min

Peter Kotze - SPREUKE 10:22

Die seën van die Here — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie. SPREUKE 10:22
21 Oct 2024 11PM 1 min
140 – 160