Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmanuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. MATTHÉÜS 1:23 AFR53
Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. FILIPPENSE 1:6 NLV
As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon. HEBREËRS 11:6 NLV
God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16 NLV
Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie. 1 JOHANNES 4:18 AFR83
Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. JAKOBUS 1:6 AFR53
Here, waarop kan ek dan hoop? U is my enigste hoop. PSALMS 39:8 NLV
12 Nov 2024 10PM
1 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.