Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
775 Episodes
100 – 120

Henry Pike - PSALMS‬ ‭118‬:‭24

Dit is die dag wat die Here gemaak het. Laat ons daaroor juig en bly wees. PSALMS‬ ‭118‬:‭24‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
5 Jan 10PM 1 min

Reinhard Kotze - Lukas‬ ‭4‬:‭19

God se bonusjaar is hier, sy groot jaar om stukkende mense se lewe heel te maak. Lukas‬ ‭4‬:‭19‬ ‭DB‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
2 Jan 10PM 1 min

Peter Kotze - 2 KORINTIËRS‬ ‭5‬:‭17

Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier! 2 KORINTIËRS‬ ‭5‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
1 Jan 10PM 1 min

Lynette Beer - JESAJA‬ ‭43‬:‭19

Ek gaan iets nuuts doen. Dit het alreeds begin gebeur! Sien julle dit nie? Ek maak ’n pad deur die woestyn vir my volk om huis toe te kom! Ek maak vir hulle riviere in die woestyn! JESAJA‬ ‭43‬:‭19‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
31 Dec 2024 10PM 1 min

Ernie De Meyer - ROMEINE 8:28

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. ROMEINE 8:28
30 Dec 2024 10PM 1 min

Gerald Pieterse - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭17

Elke goeie geskenk en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭17‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
29 Dec 2024 10PM 1 min

Lucio Basson - EFESIËRS‬ ‭5‬:‭2

Ja, leef ’n lewe van liefde soos ook Christus ons liefgehad het deur Homself vir ons oor te gee as ’n lieflike reukoffer aan God. EFESIËRS‬ ‭5‬:‭2‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
26 Dec 2024 10PM 1 min

Charl Havenga - ‭I JOHANNES‬ ‭4‬:‭9

Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe. ‭I JOHANNES‬ ‭4‬:‭9‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
25 Dec 2024 10PM 1 min

Francois Boyce - JESAJA‬ ‭9‬:‭5‬

“Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors. JESAJA‬ ‭9‬:‭5‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
23 Dec 2024 10PM 1 min

Reinhard Kotze - Lukas‬ ‭2‬:‭14

Eer aan God in die hoogste, en vrede op aarde vir die mense in wie God 'n welbehae het! Lukas‬ ‭2‬:‭14‬ ‭AFR20‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
22 Dec 2024 10PM 1 min

Rouchelle Liedemann - JESAJA‬ ‭60‬:‭1

Staan op, Jerusalem, laat jou lig skyn sodat alle volke dit kan sien! Want die Here se heerlikheid skyn op jou. JESAJA‬ ‭60‬:‭1‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
19 Dec 2024 10PM 1 min

Clement Martin - LUKAS‬ ‭1‬:‭68

Prys die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk opgesoek en hulle gered. LUKAS‬ ‭1‬:‭68‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
18 Dec 2024 10PM 1 min

Lynette Beer - JESAJA‬ ‭40‬:‭3‬

'n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die Here; maak gelyk in die wildernis 'n grootpad vir onse God! JESAJA‬ ‭40‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
17 Dec 2024 10PM 1 min

Neville D - JESAJA‬ ‭11‬:‭2

en op Hom sal die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die Here. JESAJA‬ ‭11‬:‭2‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Dec 2024 10PM 1 min

Peter Kotze - ROMEINE‬ ‭15‬:‭13

En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof. ROMEINE‬ ‭15‬:‭13‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Dec 2024 10PM 1 min

Mike Potgieter - Johannes‬ ‭3‬:‭16

Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. Johannes‬ ‭3‬:‭16‬ ‭AFR20‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
12 Dec 2024 10PM 1 min

Henry Pike - Lukas 2:10

maar die engel het hulle gerusgestel: “Moenie bang wees nie!” het hy gesê. “Ek bring vir julle goeie nuus wat groot blydskap vir almal inhou! LUKAS‬ ‭2‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
10 Dec 2024 10PM 1 min
100 – 120